Wonderboom Rolbal Klub

Wonderboom Rolbal Klub Rolbal klub vir jonk en oud

6 Mei 2026Besigheidsliga beginGroot suskesLekker burgers.
09/05/2026

6 Mei 2026
Besigheidsliga begin
Groot suskes
Lekker burgers.

Wonderboom Rolbalklub. 2026 BGN MEN'S NOVICE SINGLES. BEST club North of the mountain. Facilities, greens and members. P...
21/03/2026

Wonderboom Rolbalklub. 2026 BGN MEN'S NOVICE SINGLES. BEST club North of the mountain. Facilities, greens and members. Perfect combination.

Baie geluk aan Lian Bootha, Gerhard Botha, Eric Kritzinger, Raiden Schoeman en Henog Swanepoel wat gekies is vir die BGN...
01/10/2025

Baie geluk aan Lian Bootha, Gerhard Botha, Eric Kritzinger, Raiden Schoeman en Henog Swanepoel wat gekies is vir die BGN 0/15 Blue squad. Barend Bootha, Imke Botha, Anchen Coetzee, Alicia Noeth, Janko Pretorius en Ruan van der Merwe wat vir die BGN 0/18 Blue Squad gekies is! 11 Junior spelers van Wonderboom is n toonbeeld van harde werk en toewyding! Trots op julle!

Gauteng Ope Wonderboom Rolbalklub 2025Dames viere 20 Jul80 spelersSuksesvolle 3 wekeGewees!!!!!!
21/07/2025

Gauteng Ope Wonderboom Rolbalklub 2025
Dames viere 20 Jul
80 spelers
Suksesvolle 3 weke
Gewees!!!!!!

GAUTENG OPEGemengde Pare 4 Julie 2025
05/07/2025

GAUTENG OPE
Gemengde Pare 4 Julie 2025

Skryf vroegtydig in.Soos verlede jaar gaan weer heerlike dag wees
09/05/2025

Skryf vroegtydig in.
Soos verlede jaar gaan weer heerlike dag wees

Wonderboom Rolbal is bevoorreg om nie minder nie as 7 juniors in die BGN Inter Distrikte span vir 0/15 en 0/18 te hê. Di...
06/03/2025

Wonderboom Rolbal is bevoorreg om nie minder nie as 7 juniors in die BGN Inter Distrikte span vir 0/15 en 0/18 te hê. Die Nasionale Inter Distrikte kampioenskappe is vanaf 29 Maart tot 1 April 2025. Die klub het besluit om elke speler met n BGN baadjie te borg. Wonderboom is baie trots op julle en dit bewys dat harde werk en ure op die baan altyd beloon word! Op die foto is twee van die afrigters nl. Hannes Pretorius en Gideon Botha saam met ons president Eugene Bezuidenhoudt. Ander afrigters betrokke by die BGN spanne van Wonderboom is Danie van Greunen, Joan van Greunen ook Berna Schoeman. Die spelers is Janko Pretorius, Henog Swanepoel, Imke Botha, Barend Bootha, Gerhard Botha, Dian de Klerk en Rayden Schoeman! Ons staan bankvas agter julle!

Fondsinsameling pryse van span 28 tot nr 1. Wenner Peet Prinsloo en sy span.Baue geluk julleHier kry alle spanne pryse.
29/11/2024

Fondsinsameling pryse van span 28 tot nr 1. Wenner Peet Prinsloo en sy span.
Baue geluk julle
Hier kry alle spanne pryse.

Wonderboom Rolbalklub se laaste Fondsinsameling vir 2024.Heerlike dag.
29/11/2024

Wonderboom Rolbalklub se laaste Fondsinsameling vir 2024.
Heerlike dag.

29/11/2024

Some interesting predictions for this weeks league! Lets go Wonderboom!! LOTS to
Play for!!

Address

Besembiesie Straat, Montanapark
Pretoria

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Saturday 14:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wonderboom Rolbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wonderboom Rolbal Klub:

Share

Category