Charlotte Swemskool

Charlotte Swemskool Charlotte Swemskool bied die volgende:-

* Swemlesse.
* Water Veiligheid.
* Style.
* Baba Klasse.

Charlotte swemskool ready for term 2!!!
08/04/2026

Charlotte swemskool ready for term 2!!!

Our first swimming term of the year is done with success!Ons eerste kwartaal van die jaar is verby en ons het so baie su...
31/03/2026

Our first swimming term of the year is done with success!
Ons eerste kwartaal van die jaar is verby en ons het so baie sukses gehad!!
2nd Term starts 7 April 2026 make sure your space is booked.
2de kwartaal begin 7 April 2026 maak seker jou plek is bespreek.
Dankie aan al ons getroue Kliënte.
Thanks to all our clients.
💧🐸💧

07/01/2026
GALA 2025FUN GALA!!!Dankie vir elke swemmers.💦💦Thanks for all the swimmers.Trots op julle.Proud!!!🥇🥇
02/12/2025

GALA 2025
FUN GALA!!!
Dankie vir elke swemmers.💦💦
Thanks for all the swimmers.
Trots op julle.
Proud!!!🥇🥇

Derde kwartaal was goed vir ons so lekker.... Lente in die lug. Ons vier die Lente.☀️🏊🏿Dankie aan al die swemmers!!!Than...
22/10/2025

Derde kwartaal was goed vir ons so lekker.... Lente in die lug. Ons vier die Lente.☀️🏊🏿Dankie aan al die swemmers!!!
Thanks for the support!!

01/09/2025

Dis heerlike Lente!!
💦🌻
Enjoy the Spring!!
🦋🌸

19/08/2025
Charlotte swemskoolSkakel om jou plek te bevestig🐸💦
16/08/2025

Charlotte swemskool
Skakel om jou plek te bevestig🐸💦

Stem asb vir Charlotte Swemskool wat genomineer is op die Best of Pretoria Educational lys onder die Best Swim School Ca...
24/07/2025

Stem asb vir Charlotte Swemskool wat genomineer is op die Best of Pretoria Educational lys onder die Best Swim School Catagory.

Klink asb op die Skakel hier onder.

VOTE Education, Lessons & Coaching CATEGORY *IMPORTANT: You can only vote for your favourites in each main category ONCE (eg Motoring, Food & Drink etc), so make sure you select all your favourites in this main category before submitting. Having trouble voting? Check out our Frequently Asked Questio...

Swemskool her-open!!!Maandag 4 Augustus 2025.Ons is opgewonde vir die nuwe swem kwartaal.💦💦Skakel nou om jou plek te ver...
24/07/2025

Swemskool her-open!!!
Maandag 4 Augustus 2025.
Ons is opgewonde vir die nuwe swem kwartaal.💦💦
Skakel nou om jou plek te verseker.
062 2946 497

Address

920 Vleiloerie, Montanapark
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charlotte Swemskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Charlotte Swemskool:

Share