Spring Roses RFC Oudtshoorn

Directions Contact the business

Spring Roses RFC Oudtshoorn Spring Roses R.F.C is 1972 gestig op Buffelsdrift. Spring Roses bestaan uit 2 spanne. Die klub bes

31/10/2026

Neem kennis daar gan ook by die swembad bongulethu gelaai word wees opi roete dus hier uit Rainbow 🌈 toe.

Hi almal die wat van die taxi vervoer gan gebruik maak wees asb opi roete soos gewoontlik al in die main roads en dan oo...
31/10/2026

Hi almal die wat van die taxi vervoer gan gebruik maak wees asb opi roete soos gewoontlik al in die main roads en dan ook die van Buffelsdrift wees asb ini main soos altyd en ook op die grond pad kom.
Kom geniet julle vanaf 6uur of waneer jy kan tot laat.....taxi is al opi pad....🎶🎶🕺💃

Hi daar almal hier is iets van lanklaas.Kom en geniet julle saam die Rose vir n onvergeetlike aand hier in Oudtshoorn by...
30/10/2026

Hi daar almal hier is iets van lanklaas.
Kom en geniet julle saam die Rose vir n onvergeetlike aand hier in Oudtshoorn by die Rainbow Sportspub..

🏉 SPRINGROSES RUGBYKLUB 🏉Kom geniet ’n dag vol rugby en lekker kuier by die Norman Oktober Wissel Trofee! 🏆🔥📅 10 Oktober...
06/10/2026

🏉 SPRINGROSES RUGBYKLUB 🏉

Kom geniet ’n dag vol rugby en lekker kuier by die Norman Oktober Wissel Trofee! 🏆🔥

📅 10 Oktober 2026
📍 Bridgton Sportgronde, Te Plate
🚪 Hekke open 12:00

Bring die hele familie en kom ondersteun die spanne! 🙌🏉

🥤 Verversings sal te koop wees.

Sien julle daar! 💚❤️🏉

Kom en geniet hierdie dag saam met ons in Dayla-D soos almal se daar ini dam dit beloop om lekker hardloop rugby tewees....
22/08/2026

Kom en geniet hierdie dag saam met ons in Dayla-D soos almal se daar ini dam dit beloop om lekker hardloop rugby tewees.

Dit is Rangers se laaste wedstryd asook ons as Roses. Sonder die Toeskouers se ondersteuning beteken rugby niks so steek uit en ondersteun jou span.

Laat Rugby seevier....🌹🏉

Laaste Liga Wedstryd!Hierdie naweek toer ons na Dysseldorp om ons laaste wedstryd tespeel. Kom saam met ons sodat ons di...
17/08/2026

Laaste Liga Wedstryd!

Hierdie naweek toer ons na Dysseldorp om ons laaste wedstryd tespeel. Kom saam met ons sodat ons die dam behoorlik gees kan gee en n lekker dag van hardloop rugby geniet. 🌹

More almal Roses speel vandag hul laaste liga wedstryd tuis en volgende week weg in die Dam teen Rangers (Dysseldorp).Ko...
15/08/2026

More almal Roses speel vandag hul laaste liga wedstryd tuis en volgende week weg in die Dam teen Rangers (Dysseldorp).
Kom op in getalle en ondersteun die Boy'kies sonder die ondersteuners beteken n span niks dankie vir die support ❤️.
Ons sien later in die Plate!🌹

15 Aug 2026Hierdie komende naweek pak Spring Roses vir Swings(Haarlem) op die Bridgton Sportgronde Die Plate. Dit sal Ro...
12/08/2026

15 Aug 2026

Hierdie komende naweek pak Spring Roses vir Swings(Haarlem) op die Bridgton Sportgronde Die Plate.

Dit sal Roses se laaste tuis wedstryd vir die jaar wees. Kom in groot getalle en ondersteun vir Roses.

Dit is n Dubble Header.

Collegains vs Albertina Rangers is ook in die plate.

Hier is n gelukkige vrouedag geskenkie vir al die vroue.🌹💃Roses het gister weer karakter getoon teen hul teenstanders on...
09/08/2026

Hier is n gelukkige vrouedag geskenkie vir al die vroue.🌹💃

Roses het gister weer karakter getoon teen hul teenstanders ongelukkig was Spring Roses te sterk vir Glen Roses en het die wedstryd oorwin met die volgende telling.

Baie dankie aan elke speler, bestuurslid en ondersteuners week na week ondersteun julle die spelers.

Ongelukig het ons 2de span vas geval maar dit beteken net harder werk en terug teken bord toe.

Hierdie komende naweek speel Spring Roses teen Swings(Haarlem) tuis hier in Oudtshoorn.

Hierdie naweek is die Roos weer op die pad. Die laaste ver ene'kie hier af langkloof toe of soos almal se appel wereld t...
06/08/2026

Hierdie naweek is die Roos weer op die pad. Die laaste ver ene'kie hier af langkloof toe of soos almal se appel wereld toe.
Dan is daar nog net 1 toer'kie oor dus Dysseldorp toe oor 2 weke.

Roses vs Roses

Rugby word gespeel deur 23 man maar sonder 1 ondersteuner is dit nie die moeitewerd nie so kom ondersteun aab die Boy'kies....🌹

Address

Oudtshoorn
6625

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spring Roses RFC Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spring Roses RFC Oudtshoorn:

Shortcuts

Share

Nearby gyms & sports facilities