04/06/2026
En hier loop ons die internetsensasie Gehan du Toit raak waar hy ywerig tafels ronddra by Primêre Skool Springbok! Gaan kyk gerus na sy videos op sy pa se profiel (Karel du Toit). Dankie Gehan! Jy is n yster, seun! https://www.facebook.com/share/1C41xXHURm/