Moorreesburg RVK ( Samoa )

Moorreesburg RVK ( Samoa ) Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Moorreesburg RVK ( Samoa ), Sports Club, Moorreesburg.

KENNISGEWING...
11/06/2026

KENNISGEWING...

Inskrywings sluit oor 7 dae πŸ•Ί
10/06/2026

Inskrywings sluit oor 7 dae πŸ•Ί

πŸ’›πŸ–€ SAMOA FAMILY. DIS WEER DAAI TYD! πŸ–€πŸ’›

Na die ongelooflike vibes en memories van verlede jaar se groot Mr & Ms Moorreesburg RVK, bring ons dit weer terug vir 2026! πŸ‘‘βœ¨

Die modelshow het vinnig deel van die SAMOA familie geword en ons kan nie wag om te sien wie hierdie jaar die verhoog gaan vat nie πŸ”₯

Inskrywings is NOU OOP! πŸ’ƒπŸ½πŸ•ΊπŸ½

Of jy nou hou van stap, pose, dress up of net nuwe mense ontmoet en lekker memories maak β€” hierdie is vir JOU ✨

πŸ“Œ Ouderdomsgroepe:
β€’ Juniors: 13 – 18 jaar
β€’ Seniors: 19 – 35 jaar

πŸ’΅ Inskrywingsfooi: R20
πŸ“… Inskrywings sluit: 17 Junie 2026

πŸ“ž Vir meer info of om in te skryf:
Aljorade – 078 888 0255
Legressia – 071 299 4423

Moenie op die kantlyn sit en wonder β€œwat as” nie 😏
Vat jou kans. Bring jou confidence. Bring jou style.
En kom maak deel van nog ’n lekker SAMOA memory πŸ’›πŸ–€βœ¨

10/06/2026

🎀 Mnr en Mej Moorreesburg RVK 2026 MC 🎀

Ons MC vir die aand se storie begin nie in Moorreesburg nie...

Dit het begin in 'n dorp waar die rivier sommer deel van die naam is. πŸ‘€πŸŒŠ

Maar op 7 Augustus bring hy sy energie, humor en verhoogvernuf na Mnr & Mej Moorreesburg 2026.

Wie d**k jy is dit? πŸ€”

Namens Moorreesburg RVK wil ons vir Rowen Jantjies hartlik geluk se met sy insluiting in die Finale Boland o21 Groep. On...
09/06/2026

Namens Moorreesburg RVK wil ons vir Rowen Jantjies hartlik geluk se met sy insluiting in die Finale Boland o21 Groep. Ons as klub is baie trots op jou.

πŸ–€πŸ’›πŸ‰ DIE SPANNE VANAAND πŸ‰πŸ’›πŸ–€Moorreesburg RVK vs Broodkraal RVK in 'n vriendskaplike wedstryd op DIE HOF.πŸ•’ Afskop: 19h30🎟️ ...
05/06/2026

πŸ–€πŸ’›πŸ‰ DIE SPANNE VANAAND πŸ‰πŸ’›πŸ–€

Moorreesburg RVK vs Broodkraal RVK in 'n vriendskaplike wedstryd op DIE HOF.

πŸ•’ Afskop: 19h30

🎟️ Kaartjies beskikbaar by Moorreesburg Spar:
Volwassenes – R20
Kinders – R10
Voertuie - R10

Bring jou familie, vriende en jou stem saam.
Kom vul die pawiljoen, skep 'n lekker atmosfeer!

πŸ–€πŸ’› ONS HUIS. ONS TROTS. ONS SAMOA. πŸ’›πŸ–€

πŸ‰πŸ”₯ RUGBY IS TERUG BY DIE HOF! πŸ”₯πŸ‰Die eerste rondte mag dalk verby wees, maar die rugbygees leef nog sterk!Hierdie Vrydag,...
03/06/2026

πŸ‰πŸ”₯ RUGBY IS TERUG BY DIE HOF! πŸ”₯πŸ‰

Die eerste rondte mag dalk verby wees, maar die rugbygees leef nog sterk!

Hierdie Vrydag, 5 Junie, pak Samoa vir Broodkraal RVK in 'n vriendskaplike wedstryd op die Rosenhof Sportsgronde (Die Hof).

πŸ•’ Afskop: 19:30
πŸ‰ Moorreesburg legende JJ Markus, bring sy Broodkraal rugby span om 2 spanne van Moorreesburg aan te durf op die hof. Met JJ se seun, Jaydon Markus wat tans skitter vir Samoa, sal dit bietjie ekstra vermaak bring.

🎟️ Toegang:
Volwassenes – R20
Kinders – R10

Bring jou familie, vriende en jou stem saam. Kom vul die pawiljoen, skep 'n lekker atmosfeer en ondersteun ons manne soos net Moorreesburg kan!

Ons sien julle Vrydagaand by Die Hof! πŸ’›
KAARTJIES BESKIKBAAR BY SPAR!

02/06/2026

πŸ‰ Rugbyklub Merchandise – Beskikbaar! πŸ‰

Ons klub se merchandise is nou beskikbaar!

β€’ Tracksuits: Slegs die spelers/lede wat reeds ’n deposito betaal het, sal hulle tracksuits ontvang.
β€’ Die res van die voorraad sal te koop wees op ’n first come, first serve basis.

β€’ Golfers: Alle lede wat bestel het, moet asseblief kom afhaal en betaal.
β€’ Enige oorblywende items sal ook verkoop word op ’n first come basis

NB: Julle is welkom om die naweek te kom om dit te kom afhaal/koop. Nie deur die week πŸ™ŒπŸ½

Moenie misloop nie – voorraad is beperk!
Afhaalbaar by Franika 🌟

Lede moet kennis neem van die volgende.
02/06/2026

Lede moet kennis neem van die volgende.

02/06/2026

Address

Moorreesburg
7310

Telephone

+27810239207

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moorreesburg RVK ( Samoa ) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Moorreesburg RVK ( Samoa ):

Share

Category