Dirkie Uys Tiere Sport Park

Dirkie Uys Tiere Sport Park Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dirkie Uys Tiere Sport Park, Sports, Reservoir Street, Moorreesburg.

πŸ‘βœ¨ β€˜π§ 𝐃𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐰𝐨𝐫𝐝 𝐰𝐞𝐫𝐀π₯𝐒𝐀𝐑𝐞𝐒𝐝!! βœ¨πŸ‘Laerskool Dirkie Uys en HoΓ«rskool Dirkie Uys - Offisieel se jare lange droom is uiteind...
11/04/2025

πŸ‘βœ¨ β€˜π§ 𝐃𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐰𝐨𝐫𝐝 𝐰𝐞𝐫𝐀π₯𝐒𝐀𝐑𝐞𝐒𝐝!! βœ¨πŸ‘
Laerskool Dirkie Uys en HoΓ«rskool Dirkie Uys - Offisieel se jare lange droom is uiteindelik nie meer net β€˜n droom nie β€” die πƒπ’π«π€π’πž 𝐔𝐲𝐬 π“π’πžπ«πž π’π©π¨π«π­π©πšπ«π€ is gister amptelik geopen met die inwyding van ons splinternuwe Astrobaan! πŸŽ‰πŸ…

Hierdie ongelooflike mylpaal sou nooit moontlik gewees het sonder die onskatbare ondersteuning van ons gemeenskap, ouers, donateurs en plaaslike besighede nie. πŸ’š

Ons opregte dank en waardering aan LOTTO, wat na al die voorbereidings die ontwikkeling van die Astrobaan ruimhartig geborg het. 🎯

β€˜n Spesiale dank aan Overberg Agri as Hokkie Ankerborg van die Laer- en HoΓ«rskool Dirkie Uys.

Dankie dat julle saam met ons hierdie droom bewaarheid het. Die Tiere is trots – en reg om te speel! 🐾πŸ”₯

Address

Reservoir Street
Moorreesburg
7310

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dirkie Uys Tiere Sport Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category