HTS Middelburg Rugby

HTS Middelburg Rugby Ons is 'n ONAFHANKLIKE bladsy wat die rugby van HTS Middelburg se ROOIBULLE ondersteun. 🔴⚪️🔵

08/09/2026

Voormalige Springbok Elton Jantjies is een van die dae by HTS Middelburg. Wees daar!

08/09/2026

DANIE GE**ER nooi allle rugby manne uit!

BOKKE TOP SA SCHOOLS? Nie al die bokke kom van die top room van SA Skole nie. Op die ou einde van die dag gaan dit oor w...
06/09/2026

BOKKE TOP SA SCHOOLS? Nie al die bokke kom van die top room van SA Skole nie. Op die ou einde van die dag gaan dit oor wat jyself daarvaan maak en die wil om dit te bereik. 📷supersportschools

2 ROOIBULLE HELP NAKA BULLE WEN! Carlton Cup o/20. Voormalige Rooibulle Hanru Terblanche en Marinus Oberholzer het vir d...
05/09/2026

2 ROOIBULLE HELP NAKA BULLE WEN! Carlton Cup o/20. Voormalige Rooibulle Hanru Terblanche en Marinus Oberholzer het vir die Naka Bulle gespeel teen TUKS in die o/20 Carlton Finaal en in ‘n naelbyt wedstryd gewen. Finale tyd was hul 14 elk. 20 minute xtra tyd 22 - 21, Hanro druk die wendrie in xtra tyd! Hanro was nie vrygestel deur IRI om vandag vir die Pumas teen Griekwas te speel nie en Marinus het gister nog vir Vrystaat O/20 teen die Blou Bulle gespeel. Welgedaan manne. Hanro Marinus Oberholzer

1985 HTS Middelburg Rugby 1ste XV. Wie onthou julle hier?
02/09/2026

1985 HTS Middelburg Rugby 1ste XV. Wie onthou julle hier?

02/09/2026

WIE IS DIE BESTE BOK RUGBY SKOOL IN RSA?
Kyk na hierdie! Laat jou dink.

1986!
31/08/2026

1986!

30/08/2026

Rus in vrede Joggie Jansen.

Glory days! 2024.
28/08/2026

Glory days! 2024.

Address

HTS MIDDELBURG
Middelburg
1050

Telephone

+27823153151

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTS Middelburg Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HTS Middelburg Rugby:

Shortcuts

Share

Category