Kleinmond Rugby Club

Kleinmond Rugby Club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleinmond Rugby Club, Amateur Sports Team, C/O Protea Street & Vygie Street, Kleinmond.

20/06/2026
Graag wil die klub en Rashied Pedro  ,Mej. Maryke Galant bedank vir die borgskap.Baie dankie dat u die spelers se belang...
16/06/2026

Graag wil die klub en Rashied Pedro ,Mej. Maryke Galant bedank vir die borgskap.
Baie dankie dat u die spelers se belange op die hart dra.
U is nie net n getroue ondersteuner nie,maar ook n omgee figuur.
Nou kan die gemeenskap verseker wees dat nog n paar vinnige drieΓ« gedruk gaan word met hierdie stewels...



Kla gelag liefde

πŸ’™πŸ€πŸ’™

Die klub wil hul innige meegevoel uitspreek teenoor die August en Barry familie met die heengaan van Franklin "Taboe" Au...
12/06/2026

Die klub wil hul innige meegevoel uitspreek teenoor die August en Barry familie met die heengaan van Franklin "Taboe" August.
Franklin was nie net n gemeenskapslid nie maar n groot deel van die klub se suksesse oor die jare.
Franklin was n kranige speler en een wie se spel nooit vergete was nie,dis die groot impak wat hy gemaak het.

Mag sy siel in vrede rus

πŸ•ŠπŸ•ŠπŸ•Š

Woorde ontbreek.U laat n leemte wat net U kon vul.Mag u kosbare siel in vrede rus.πŸ•ŠπŸ•ŠπŸ•Š
02/06/2026

Woorde ontbreek.
U laat n leemte wat net U kon vul.
Mag u kosbare siel in vrede rus.
πŸ•ŠπŸ•ŠπŸ•Š

29/05/2026
Would like 2 join our medie team?Here's your chance!!!!Please contact Elvisia Wilskut if you are interested!Please keep ...
28/05/2026

Would like 2 join our medie team?
Here's your chance!!!!
Please contact Elvisia Wilskut if you are interested!
Please keep in mind that NO PAYMENT is involved!
We need people to assist willingly and voluntarily.

Address

C/O Protea Street & Vygie Street
Kleinmond
7195

Telephone

+27767800358

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinmond Rugby Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kleinmond Rugby Club:

Share