30/01/2023
Dagse almal enige dame bo 16 wat belangstel om deel te word van Kleinmond Netball Club kan Maandae en Woensdae ons by die netbal baan langs die rugby veld join stiptelik 18:00 of u kan my kontak Anelle by 0844186247 of Monique by 0843377157 meisies jonger as 16 kan ook kom maar sal nie Liga kan speel nie maar almal is Welkom.