07/09/2026
🌱 BayAgro dra landbou vorentoe!
BayAgro was trots om die herbruikbare drasakke te borg wat tydens die Boer van die Toekoms-boeredag op 4 September 2026 aan die gaste uitgedeel is.
Dit was ’n voorreg om deel te wees van ’n waardevolle dag vol kennis, nuwe idees en gesprekke oor die toekoms van landbou.
Dankie aan OVK en elkeen wat hierdie besonderse dag moontlik gemaak het!
🌱 BayAgro is helping move agriculture forward!
BayAgro was proud to sponsor the reusable shopping bags handed out to guests at the Farmer of the Future - Farmers’ Day on 4 September 2026.
It was a privilege to be part of a valuable day filled with knowledge, fresh ideas and meaningful conversations about the future of agriculture.
Thank you to OVK and everyone who made this special day possible!