Gekombineerde Skool Christiana

Gekombineerde Skool Christiana STERKER DEUR EENHEID !

NUGGET staan ook op aandag wanneer die vlae gehys word πŸ’™πŸ‡ΏπŸ‡¦
10/06/2026

NUGGET staan ook op aandag wanneer die vlae gehys word πŸ’™πŸ‡ΏπŸ‡¦

NOORDWES LUIPERDS LAERSKOLE (KLEINSKOLE) RUGBY 🏈
03/06/2026

NOORDWES LUIPERDS LAERSKOLE (KLEINSKOLE) RUGBY 🏈

02/06/2026
Nugget is sowaar 'n unieke hoender hier op die Chissie - werf. πŸ’™ Hy tree in die oggend in die vierkant aan, hy wissel kl...
29/05/2026

Nugget is sowaar 'n unieke hoender hier op die Chissie - werf. πŸ’™
Hy tree in die oggend in die vierkant aan, hy wissel klasse, hy woon sportgeleenthede by en dan maak hy gereeld 'n draai in die klasse en kantore. Sy gunsteling is sagte stoele...

Die lewe is sowaar 'n lied πŸ“

πŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“Œ
28/05/2026

πŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“Œ

BAIE GELUK aan die 0/9 rugbyspan, wat die NW Platteland Kleinskole,  wenners is. Ons is trots 🀩🏈
21/05/2026

BAIE GELUK aan die 0/9 rugbyspan, wat die NW Platteland Kleinskole, wenners is.
Ons is trots 🀩🏈

Nugget het al gevorder tot graad 4 - slim hoender diΓ© πŸ“
20/05/2026

Nugget het al gevorder tot graad 4 - slim hoender diΓ© πŸ“

20/05/2026

Net 'n normale dag in die "Book of Life" van Nugget πŸ˜…
Die hoender vir wie ons almal lief geraak het πŸ“

BAIE STERKTE aan die 0/9 & 0/11 rugbyspanne.🏈Hulle neem deel aan die NW Platteland Kleinskole Finale, komende Donderdag....
19/05/2026

BAIE STERKTE aan die 0/9 & 0/11 rugbyspanne.🏈
Hulle neem deel aan die NW Platteland Kleinskole Finale, komende Donderdag. πŸ€©πŸ’™

NW Platteland Kleinskole - 0/11 netbalspan as wenners aangewysπŸ₯‡πŸBaie geluk 🀩
19/05/2026

NW Platteland Kleinskole - 0/11 netbalspan as wenners aangewysπŸ₯‡πŸ
Baie geluk 🀩

Address

Diamant Str. 37
Christiana
2680

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:45

Telephone

0534412219

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gekombineerde Skool Christiana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share