05/09/2026
Die Gold Cup skop op 26 September af met tuiswedstryde vir die Northam Rhinos, Randfontein en die Northam Wolwe.
Randfontein onthaal Brakpan en die Wolwe speel tuis teen hul aartsvyand, die Sibanye Warriors.
Pirates reis Vereeniging toe vir 'n wegwedstryd.
Die verdedigende kampioen, Naka speel tuis teen SK Walmers.
Hier volg die noordelike klubs se bepalings: