25/05/2026
Dis met groot Hartseer dat ons moet meedeel van die afsterwe van oom Hennie Kleyn
Hy het groot rol aan baie hengelaars se sukses in die winkel gespeel
Hy laat n baie groot leemte in hengelgemeenskap en ons gaan hom vreeslik baie mis