George Social Darts

George Social Darts George Social Darts

10/09/2026

Good day all social dart players. We start our last season for this year on Thursday the 17th September. The entry fee will be R25 per person for the season. If you are interested to join us for this upcoming event please come and play tonight just for fun. Or... phone me, Mari at 081 820 6974 for more info. We will start at 19h00.
Come make a turn at Kuile str 12 George Industria.

Thats how we roll on a long weekend. Aangename mense en n suksesvolle kompetisie gewees. Om deel te wees van ons volgend...
03/05/2026

Thats how we roll on a long weekend. Aangename mense en n suksesvolle kompetisie gewees. Om deel te wees van ons volgende pret darts dag. Follow us on facebook... of kontak ons by 081 820 6974 vir meer inligting.

03/05/2026

Wat n heerlike dag van darts om te onthou. Awesome darts gewees om te sien. Doubles Partners, sterk kompetisie tussen spelers en elkeen wou wen. Dankie aan ieder en elk wat kom deelneem het vanaf Knysna, Sedgefield en Mosselbaai en dan natuurlik George se spelers jul was almal super sterre. Geluk aan die wenners Johan Stevens en Len Mclean jul het weereens bewys George bly maar die beste plek om te kompeteer teen. Diff en Allan jul is goeie kompetisie en het ons spelers lekker opdraande gegee. Ons maak volgende maand weer so.

Dubbels Darts Competition.Bring your own dart partnerEntry fee : R50 per pairKuile str 12 George Industria13h00 for 14h0...
24/04/2026

Dubbels Darts Competition.
Bring your own dart partner
Entry fee : R50 per pair
Kuile str 12 George Industria
13h00 for 14h00.
Dress code : Jockstrap and plakkies.
Bring you own drinks and snacks.
Hope to see you all.
For more info contact Mari 081 8206974

15/12/2025
So kom alle goeie dinge tot n einde. Ons sluit die jaar vrolik af by The Cabin in George. Our Pricegiving for the last l...
15/12/2025

So kom alle goeie dinge tot n einde. Ons sluit die jaar vrolik af by The Cabin in George. Our Pricegiving for the last league as well. And this was a fun last get together for the players.
Thanks to each player that was part of us in this past year. Thanks for your support it's highly appreciated. Sonder die spelers is daar geen Darts nie. Julle is n Super groep spelers wat defnitief die sport darts geniet en die kompetisie onder jul spelers is finominaal. Ons 2 junior spelers, AJ en Liam, ek d**k die mense moet maar pasop vir julle 2, jul het regtig uitstekend gevaar tussen die manne.
Dankie vir Bella by The Cabin dat jul ons geakkomodeer het vir die middag en dankie vir die worsbroodjies en slaai dit was tops.
Geseende Kerstyd en ons sien mekaar weer in 2026.

Ons laaste liga vir die jaar 2025. 8 spanne besig om mekaar opte kuil vir n eerste plek. Darts bly maar die beste sport ...
23/10/2025

Ons laaste liga vir die jaar 2025. 8 spanne besig om mekaar opte kuil vir n eerste plek. Darts bly maar die beste sport wat daar is. As daar enigsins enige persoon is wat graag wil deel word van hier sport kontak ons gerus by 081 8206974 vir meer inligting, of besoek ons op n dinsdag aand by Kuile str 12 George Industria vanaf 19h00 vir n vinnige paar games sommer maar net....

Ons eerste Daddy to Be Babyshower. JJ en Candice ons is net so opgewonde soos julle. Ons almal wag in spanning vir daai ...
02/10/2025

Ons eerste Daddy to Be Babyshower. JJ en Candice ons is net so opgewonde soos julle. Ons almal wag in spanning vir daai klein bondeltjie se opwagting.

Weereens n sukselsvolle Liga agter die rug. Manne jul mag maar speel. Kompetisie was groot onder die spelers. Elkeen was...
08/08/2025

Weereens n sukselsvolle Liga agter die rug. Manne jul mag maar speel. Kompetisie was groot onder die spelers. Elkeen was oppad wenpaal toe en almal was wenners. Geluk aan die spelers wat eerste, tweede en derde plekke behaal het.
Ons volgende Liga begin die 14de Augustus. Drawn dubbels, inskrywing in R25 per persoon. Indien enige iemand belangstel om te kom meeding teen ons spelers is jul welkom om Mari te kontak by 081 8206974 vir meer inligting.
Sien jul almal Donderdag 14 Augustus.

Address

George

Opening Hours

Tuesday 19:00 - 22:00
Thursday 19:00 - 22:00

Telephone

+27818206974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when George Social Darts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to George Social Darts:

Shortcuts

Share

Category