04/09/2026
DIE POORT ROEP.
15 Mei 2027. De Rust.
Kom ry. Kom hardloop. Kom beleef die Klein Karoo.
Van uitdagende MTB-roetes tot asemrowende trail runs — die Meiringspoort Challenge vat jou deur van die mooiste landskap in die Klein Karoo.
Maak ’n naweek daarvan. Bring jou mense. Ontdek De Rust. En durf die Poort.
15 MEI 2027 | DE RUST
The Meiringspoort Challenge returns to De Rust on 15 May 2027. Ride, run and experience the spectacular Klein Karoo. Make a weekend of it, bring your people and dare to take on the Poort.