ROFIT

ROFIT A fitness trainer with a passion. Focusing on holistic fitness and nutrition I am a trainer with a passion for fitness.

From personal training to BootCamp and nutrition, I can help you reach your health and fitness goals and guide you through the journey.

We are family!!
10/09/2026

We are family!!

This is 51...
09/09/2026

This is 51...

07/09/2026

Hi Ronel, ek eco Chantell woorde.
Sommige dae daag ek op vir jou en nie vir my nie.🤭 Jou passie vir wat jy doen is n inspirasie.🤩
Dankie dat jy dit vir ons lekker maak, ons uitdaag om meer en beter te doen. Nie net fisies nie, maar vir ons gemoed ook.. Ons mag dalk kla en jou skeef aankyk..🤪 Maar ons kom terug vir nog 💪
Geniet die see hierdie naweek!

Rofit! Let's do this!!
07/09/2026

Rofit! Let's do this!!

07/09/2026




07/09/2026

This is Rofit!!



Dis hoe n coach met n passie praat🤣🤣 werk gedurende haar see breek👏🏼geniet dit!!!Dankie Ronell dat jy jou liefde en pass...
04/09/2026

Dis hoe n coach met n passie praat🤣🤣 werk gedurende haar see breek👏🏼geniet dit!!!
Dankie Ronell dat jy jou liefde en passie met ons deel, dis my eerste ervaring met n personal trainer en dis n bleddie goeie een!! Jy help my om my 40+ plus body te transformeer en versterk , nie net vir nou nie maar vir die dag wat ek 60+ is en physically capable kan wees om every day tasks te kan doen sowel as physical exercises!!

Ek kan fisies sien en voel en by the way my arms, skouers en hande is seer, maar dis n lekker seer🤣🤣hoe my liggaam besig is om te tone en dis n lekker gevoel!!
Sien elke dag uit om gepunish te word 🤣🤣

Geniet jou naweek!!💕🌸

02/09/2026

Address

Brakpan
1549

Opening Hours

Monday 00:00 - 00:00
Tuesday 00:00 - 00:00
Wednesday 00:00 - 00:00
Thursday 00:00 - 00:00
Friday 00:00 - 00:00
Saturday 00:00 - 00:00
Sunday 07:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ROFIT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share