JagBoek

JagBoek JagBoekβ„’ bring jagters en plaaseienaars bymekaar. Een platform waar gaste jagplase kan ontdek, jag kan bespreek en die buitelewe kan ervaar.

As jy reg is, KAP HOMβ„’!

𝐊𝐚𝐧 𝐣𝐲 𝐝𝐒𝐭 𝐚π₯ 𝐑𝐨𝐨𝐫?πƒπ’πž π›π¨π¬π―πžπ₯𝐝 𝐫𝐨𝐞𝐩.Koop jou π‰πšπ ππ¨πžπ€β„’ e-produk en staan β€˜n kans om deel te wees van die Ultimate Hunt in...
05/09/2026

𝐊𝐚𝐧 𝐣𝐲 𝐝𝐒𝐭 𝐚π₯ 𝐑𝐨𝐨𝐫?
πƒπ’πž π›π¨π¬π―πžπ₯𝐝 𝐫𝐨𝐞𝐩.

Koop jou π‰πšπ ππ¨πžπ€β„’ e-produk en staan β€˜n kans om deel te wees van die Ultimate Hunt in Oktober.

𝐋𝐒𝐧𝐀 𝐒𝐧 𝐛𝐒𝐨.

03/09/2026
31/08/2026

DÍT is waar die Ultimate Jagnaweek gaan afspeel. 🦬πŸ”₯

Welkom by Marula Game β€” die plaas waar ons saam met , , en die Ultimate Jagnaweek gaan beleef.

Bosveld. Jag. Kampvuur. Goeie mense. En ’n naweek wat beslis nie sommer vergeet gaan word nie. πŸ‘Œ

Chris Burger van Marula Game is in 2025 aangewys as Wildbedryf SA (WRSA) se Wildboer Γ©n Wildteler van die Jaar. Dis vir ons β€˜n reuse voorreg om die groot gebeurtenis by die besonderse jagplaas te kan hou!

Kan jy jouself al hier sien? πŸ‘€

🎟️ Koop nou jou JagBoekβ„’ e-produk en staan ’n kans om deel te wees van diΓ© ongelooflike naweek.

πŸ‘‰ Skakel in Bio

28/08/2026

Baie geluk aan Casper Le Roux van Mosselbaai! πŸŽ‰

Casper is die wenner van ons weeklikse ekstra trekking nadat hy tussen 24 en 27 Augustus ’n Ultimate Hunt-inskrywing gekoop het. πŸ™Œ

Hy stap weg met:
❄️ ’n D.A.G 55L Kalahari Double Door Fridge ter waarde van R6 999
🎯 ’n The Bag Guy Premium Canvas R***e Bag ter waarde van R1 950

’n Lekker R8 949 se ekstra bederf! πŸ‘

En ons is nog lank nie klaar nie… πŸ‘€
Hou JagBoekβ„’ dop β€” die volgende weeklikse ekstra trekking word binnekort aangekondig!

Dankie aan 4x4 Wholesalers Africa 4x4 Wholesalers Africa en The Bag Guy (PTY) Ltd vir die ongelooflike pryse. 🦌

Jagters. Jagplase. Een platform β€” vanoggend op Die Groot Ontbyt! πŸ“ΊOns het gaan kuier en gesels oor JagBoekβ„’ en hoe ons d...
27/08/2026

Jagters. Jagplase. Een platform β€” vanoggend op Die Groot Ontbyt! πŸ“Ί

Ons het gaan kuier en gesels oor JagBoekβ„’ en hoe ons dit makliker maak om jagplase te ontdek, ervarings te vergelyk en besprekings te maak.

Baie dankie aan die Die GROOT Ontbyt -span vir die warm ontvangs en die geleentheid om ons storie te deel!

Van soek tot bespreek. JagBoekβ„’ maak dit maklik.

AsJyRegIsKapHom

MORE REASONS TO JOIN THE HUNT. 🎯Purchase an ULTIMATE HUNT entry between 24 and 27 August 2026 and stand a chance to take...
25/08/2026

MORE REASONS TO JOIN THE HUNT. 🎯

Purchase an ULTIMATE HUNT entry between 24 and 27 August 2026 and stand a chance to take home BOTH extra prizes:

🧊 D.A.G. 55L Double Door Fridge β€” value R6 999
πŸŽ’ The Bag Guy Canvas R***e Bag β€” value R1 950

That’s R8 949 in extra prizes β€” and your qualifying entry still counts toward the main ULTIMATE HUNT draw.

Entries start from R200.

Get your entry now via the App or website

Qualifying entries must be purchased before the official closing time on 27 August 2026. T&Cs apply.

With thanks to The Bag Guy (PTY) Ltd and 4x4 Wholesalers Africa 4x4 Wholesalers Africa

Jou jag, jou storie.

Address

South Africa
Bothaville
9660

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JagBoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JagBoek:

Shortcuts

Share