Doorn Safari's

Doorn Safari's Voerkraal
Pecanneut
Jag plaas

16/01/2021

Baie dankie vir almal se belangstelling
ons is ongelukig reeds vol bespreek vir die jaar

sterkte met elkeen van julle se jagseisoen

R4000Sak pas Jagpakket 20211×springbok ram 2×Bosvark(european)2×aande verblyf
27/09/2020

R4000
Sak pas Jagpakket 2021
1×springbok ram
2×Bosvark(european)
2×aande verblyf

Bothaville Budgie ook bekend as volstruise is n spesie wat gereeld bakkie ry op die plaas as een van die outjies in jou ...
14/09/2020

Bothaville Budgie ook bekend as volstruise is n spesie wat gereeld bakkie ry op die plaas

as een van die outjies in jou beplaning is vir 2021,ons kan jou help

Jurie -0735260361

Pryse vir 2021Dagfooi sluit alle kostes in (bakkie,hout,koelkamer,slag,gids en verblyf)Jagters R500 p.p.p.d Nie Jagters ...
13/09/2020

Pryse vir 2021
Dagfooi sluit alle kostes in (bakkie,hout,koelkamer,slag,gids en verblyf)
Jagters R500 p.p.p.d
Nie Jagters R250 p.p.p.d

Jurie -073 526 0361

Jagnaweke,verjaarsdae,famielie byeenkomste en alles tussen in As jy net n plekkie kort om af te skakel of n naweek saam ...
13/09/2020

Jagnaweke,verjaarsdae,famielie byeenkomste en alles tussen in

As jy net n plekkie kort om af te skakel of n naweek saam met vriende of famielie te geniet teen bekostigbare pryse ,is Doorn Safari's die plek vir jou

kontak Jurie vir meer inligting oor aktiwiteite en tariewe

Jurie -0735260361

Sekerlik een van die lekkerste spesies om te jag en die gewildste onder Suid Afrikaners met die goeie reën jaar wat ons ...
13/09/2020

Sekerlik een van die lekkerste spesies om te jag en die gewildste onder Suid Afrikaners

met die goeie reën jaar wat ons agter die rug het, is dit n gegewe dat die kondiesie van ons diere uit die boonste rakke is en ons kon dit sien in die karkas gewigte van ons blouwildebees kudde

om Jou jag vir 2021 by ons te bespreek
Kontak vir Jurie-073 526 0361

Pragtige Cashmere Goat wat tydens die 2019 jagseisien by Doorn Safari's gejag is Is jy n jagter wat  nog altyd iets unie...
09/09/2020

Pragtige Cashmere Goat wat tydens die 2019 jagseisien by Doorn Safari's gejag is

Is jy n jagter wat nog altyd iets uniek wou plattrek ?

Ons kan jou help,gesels met ons oor jou droom spesie en ons help jou om die droom waar te maak😉

Doorn Safari's se rekord blesbok ram van 19" duim is gedurende die 2020 jagseisoen platgeterk en die goeie nuus is dat d...
08/09/2020

Doorn Safari's se rekord blesbok ram van 19" duim is gedurende die 2020 jagseisoen platgeterk en die goeie nuus is dat daar nog sulke trofees in die komende seisoen gejag kan word

bespreek vroegtydig jou jagnaweek
Jurie - 0735260361

Bosvark Hemel ons huidige rekord is n (European)bosvark wat 126 kg geweeg het en 87kg uit geslag hetDie is sekerlik die ...
07/09/2020

Bosvark Hemel

ons huidige rekord is n (European)bosvark wat 126 kg geweeg het en 87kg uit geslag het

Die is sekerlik die lekkerste spesie om met die boog te jag en ons het meer as 40 vark wat reg is om in 2021 platgetrek te word

Een van die mooiste Rooibok ramme wat ons gedurende die 2020 Jag seisoen plat getrek het voor die Covid lockdown as gevo...
04/09/2020

Een van die mooiste Rooibok ramme wat ons gedurende die 2020 Jag seisoen plat getrek het voor die Covid lockdown

as gevolg van die inperking op Jag kon ons nie die kwota bokke afhaal waarvoor ons beplan het nie ,maar dit is goeie nuus vir die 2021 seisoen wat soveel pragtige jaggeleenthede gaan bied vir ons kliente

2021 gaan onvergeetlik wees !

Address

Doornkraal Farm
Bothaville
P.O.BOX1174

Telephone

+27735260361

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doorn Safari's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Doorn Safari's:

Share