LPD Studio Of Dancing

Call Directions Website Contact the business

LPD Studio Of Dancing Learn to dance the dance that's written on your heart. Inspiring and teaching young dancers with ded

02/11/2026

Ps 84:11 "He bestows Favor and Honor" dankie Abba Vader vir elke voorreg elke medalje en elke kind wat ek die voorreg het om te mag lief hĂŞ..... Alle eer aan U

02/11/2026

October.... what a super full filled month.... Balletexams, Stage Quest and a fantastic Revue... what a blessed year... ps84:11 "He bestows favor and Honor..." dankie Here vir elke kind elke voorreg elke lewe wat ek die voorreg het om aan te raak.....

21/10/2026

Our first LDI ballet exam..... always a special time in our ballerinas years.....

Nella! Na baie ure se harde werk.... na BAIE sweet en trane en oefning YOU DID IT AGAIN! Ultimate Gold Competitive devis...
06/10/2026

Nella! Na baie ure se harde werk.... na BAIE sweet en trane en oefning YOU DID IT AGAIN!

Ultimate Gold Competitive devision.... ongelooflik trots op jou!

Well done!!!

❤️

En drum roll! Sover dit my kennis strek.... eerste keer ooit wat n Limpopo Danser uitgenooi word om deel te neem aan the...
02/10/2026

En drum roll! Sover dit my kennis strek.... eerste keer ooit wat n Limpopo Danser uitgenooi word om deel te neem aan the Ultimate Challenge Dancer of the Year Gedurende 2027 se Nasionals in Boston USA....

Raai wat..... sy dans by LPD Studio of Dancing al vandat sy 4jr oud is..... BIE BAIE geluk Jua... jy maak ons super trots.....

Alle eer aan die Here, dankie Vader vir die geleentheid om net soveel passie en talent te kan werk!!

02/10/2026

September 2026..... seniors doing their things...... love my sosial media paparazzi crew....

So here we go again...... ADA 2026.... and you might be wondering how it went?   #
02/10/2026

So here we go again......

ADA 2026.... and you might be wondering how it went?

#

Finally some much needed rest and relaxation...... enjoy every moment, be safe.
26/09/2026

Finally some much needed rest and relaxation...... enjoy every moment, be safe.

31/08/2026

When it is seniors making the Mo they recap..... love julle girls. Love seeing life from your eye.....

Julle is kosbaar, August has been good....

Kwartaal 3! Kultuur, kultuur, kultuur, eisteddfod op eisteddfod, en elke kultuurfees shine julle! Julle is Amazing, well...
18/08/2026

Kwartaal 3! Kultuur, kultuur, kultuur, eisteddfod op eisteddfod, en elke kultuurfees shine julle! Julle is Amazing, well done girls! Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle, van een rondte na die volgende doen jul net jul heel beste..... ek is dankbaar aan die Here vir die volgende generasie van dansers wat met soveel passie en oorgawe alles wat hul doen geniet.

Address

Warmbaths
0480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LPD Studio Of Dancing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LPD Studio Of Dancing:

Shortcuts

Share

Category

Nearby gyms & sports facilities