Le Tour Cycles

Le Tour Cycles Bicycle shop, repair services and spares

11/04/2026
08/04/2026
02/04/2026

Neem asb kennis :Ongelukkig sal Le Tour Cycles vandag al gesluit wees weens n versoek van Kleinplaas bestuur.
Ons vra groot onverskoning vir enige ongerief.

Die dag het aangebreek, Shaun is oppad Blouberg toe.Ons gaan omstreeks 09:00 live wanneer Shaun inkom! 🚴‍♂️🐾Skryf 1 vraa...
02/04/2026

Die dag het aangebreek, Shaun is oppad Blouberg toe.

Ons gaan omstreeks 09:00 live wanneer Shaun inkom! 🚴‍♂️🐾
Skryf 1 vraag wat jy graag vir Shaun wil vra oor sy ongelooflike rit in die komentaar blokkie.
Ons sal van julle vrae live vra! 👇🔥

Shaun is in Ceres! 🚴‍♂️🔥Nog net 1 dag om te gaan!Dit klink na ’n dag van wilde klimme — maar hy hou aan, soos altyd. 💪Bl...
01/04/2026

Shaun is in Ceres! 🚴‍♂️🔥
Nog net 1 dag om te gaan!
Dit klink na ’n dag van wilde klimme — maar hy hou aan, soos altyd. 💪
Blouberg, dis julle b***t!
Kom kyk hoe maak hierdie yster klaar môre om ±09:00 by die Geelraam-uitkykpunt.
Ons nooi jou uit —
deel met jou vriende,
bring jou hond of kat saam 🐾
en kom wys waardering vir ’n man met ’n goue hart. 💛

Shaun is nou in Sutherland! ❄️🚴‍♂️Ek deel ’n WhatsApp-boodskap van hom vandag:“Die wind die laaste stuk was mal… ek kon ...
31/03/2026

Shaun is nou in Sutherland! ❄️🚴‍♂️
Ek deel ’n WhatsApp-boodskap van hom vandag:
“Die wind die laaste stuk was mal… ek kon skaars beweeg, en dan al die klimme by. Eish… 1 km het soos vir ewig gevoel.”
Dis nie net ’n rit nie — dis ’n fight teen die elemente. 💨⛰️
En tog… hou hy aan.
Die man het nog net 2 dae oor. 🔥
Kom ons hou die momentum sterk:
🐾 Hou aan ondersteun
🥫 Elke blikkie kos maak ’n verskil
❤️ Elke bydrae gee hoop
En as jy iemand in Blouberg ken — laat weet hulle!
Kom ons gee vir Shaun ’n laaste, groot ontvangs en wys wat gemeenskap beteken.
Ons is amper daar. Kom ons maak dit tel.

Shaun is veilig van De Aar tot in Loxton, met ’n vinnige draai en groet in Victoria-Wes.Daar het Fiellies hom ingewag — ...
30/03/2026

Shaun is veilig van De Aar tot in Loxton, met ’n vinnige draai en groet in Victoria-Wes.
Daar het Fiellies hom ingewag — nes die heel eerste keer toe Shaun die 1000 Myle aangepak het. Dit het toe baie beteken en vandag soveel meer. na die ontmoeting het Fiellies self saam met ’n vriend die Ride for Light Goutrou-inisiatief aangepak, om op ’n tasbare manier lig en hoop vir Goutrou se mense te bring.
Wat n voorreg om hom weer langs die pad te kry.

Shaun is veilig in De Aar! 🌅Hy is vanoggend bederf met die mooiste sonopkoms — en selfs nog mooier: twee lyfies wat hom ...
29/03/2026

Shaun is veilig in De Aar! 🌅
Hy is vanoggend bederf met die mooiste sonopkoms — en selfs nog mooier: twee lyfies wat hom by die dorp ingewag het. 🐾

Dis hierdie oomblikke wat alles die moeite werd maak. 💛

Shaun is vanaand by Vanderkloofdam! 🚴‍♂️Vandag was nie maklik nie… lang stukke sinkplaatpad wat elke kilometer laat voel...
28/03/2026

Shaun is vanaand by Vanderkloofdam! 🚴‍♂️

Vandag was nie maklik nie… lang stukke sinkplaatpad wat elke kilometer laat voel het. Maar Shaun hou aan trap — want hierdie rit gaan oor meer as net die pad.

En by Paws Haven is daar vir Hank — ’n pragtige, saggeaarde hond wat net ’n huis en liefde soek. 🐾
Hy is net een van soveel diere wat wag vir ’n tweede kans… en dis presies hoekom Shaun hierdie 2600 km aanpak.

Met die winter wat voorlê, raak die behoefte net groter.

👉 Vandag se versoek: kombersies
Soveel diertjies het nie warmte nie. ’n Eenvoudige kombers kan vir hulle alles beteken.

Nou vra ons vir Potchefstroom:
kom ons hou ook aan gee, aan help, aan omgee.

🐾 Elke klein bydrae maak ’n groot verskil.

Address

Kleinplaas Sports Village R53 Parys Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27677931273

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Le Tour Cycles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Le Tour Cycles:

Share