06/02/2024
Baie geluk aan twee van ons lede, Anthonie en Jopie (agter regs en naasregs), wat Noordwes Seniors die naweek in Bethlehem verteenwoordig het. Hulle het gespeel teen Gauteng-Sentraal, Mpumalanga en Vrystaat, en het gewen! Trots op julle.
Baillie park tennis club, Potchefstroom Welkom by Baillie Park Tennis Klub in Potchefstroom!
Neethling Straat
Potchefstroom
2531
Be the first to know and let us send you an email when Baillie Park Tennis Club Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Baillie Park Tennis Club Potchefstroom: