Wynland Rugby Klub

Wynland Rugby Klub Wynland Rugby– Gemeenskapsgedrewe, pretliefhebbend en inklusief. Sluit by ons aan vir rugby, familie en vriendskap!

Wynland Rugby was proud to host the South African Deaf Rugby’s Western Cape practice.Dewaldt Krüger your team and player...
26/08/2026

Wynland Rugby was proud to host the South African Deaf Rugby’s Western Cape practice.

Dewaldt Krüger your team and players are always welcome on our field, that includes your dkcrosscc Junior rugby Teams💙💛

Just another reason why we are above the rest, not just because of our love for rugby but our love for people and their ability to rise above their situation and showcasing their skills no matter their circumstances.

This is why we say “ ONS DOEN DIT VIR DIE DORP”, en sy Mense.. AL SY MENSE!

UBUNTU ❤️🏉

DAAR IS NET EEN LAND.. en dis WYNLAND💛💙LIGA WENNERS! 🏆Wynland Rugby het die laaste wedstryd teen Tryagain gewen 80-8 en ...
22/08/2026

DAAR IS NET EEN LAND.. en dis WYNLAND💛💙

LIGA WENNERS! 🏆

Wynland Rugby het die laaste wedstryd teen Tryagain gewen 80-8 en is amptelik gekroon as die liga-kampioene vir 2026.

Baie dankie aan ons bestuur, spelers, afrigters, ondersteuners en natuurlik ons borge vir n fantastiese 2026 🔥🏉

Uitklop hier kom ons, wie gaan die Wynland trein stop? 🏉

ONS DOEN DIT VIR DIE DORP 💙💛

Mynhardt Kitshoff Marco Mostert Clemen Lewis

🏉 Wynland Rugby Paarl – Amptelike JaarvergaderingAlle lede word vriendelik uitgenooi na ons amptelike jaarvergadering!📅 ...
21/08/2026

🏉 Wynland Rugby Paarl – Amptelike Jaarvergadering

Alle lede word vriendelik uitgenooi na ons amptelike jaarvergadering!

📅 3 September 2026
🕕 18:00
📍 Die Platteland

Enige iemand wat belangstel om ’n bestuursrol te vul vir 2027, kontak gerus die bestuur

🏉 Laaste Ligga Wedstryd! 🏉Wynland Rugby Paarl vs Try again Rugby KlubSaterdag 22 Augustus⏰ 2de Span – 13:45⏰ 1ste Span –...
18/08/2026

🏉 Laaste Ligga Wedstryd! 🏉

Wynland Rugby Paarl vs Try again Rugby Klub

Saterdag 22 Augustus

⏰ 2de Span – 13:45
⏰ 1ste Span – 15:00
📍 Tuis @ Sanddriftstraat

Hekgelde:
Volwassenes R20 | Kinders onder 18 gratis | Voertuie R10

Bring en braai na die tyd, Springbok v NZ wedstryd op die bigscreen! 🔥
Kom ondersteun die manne vir die laaste ligga-wedstryd van die seisoen. Sien julle daar! 💪
ONS DOEN DIT VIR DIE DORP 💙💛

🏉 ONOORWONNE EN HONGER VIR MEER! 💙💛Nog ’n suksesvolle Saterdag vir Wynland Rugby! Albei ons spanne stap as wenners van d...
04/07/2026

🏉 ONOORWONNE EN HONGER VIR MEER! 💙💛

Nog ’n suksesvolle Saterdag vir Wynland Rugby! Albei ons spanne stap as wenners van die veld af teen Spartans.

🏆 2de Span: 36 – 7
🏆 1ste Span: 50 – 0

Ons bly onoorwonne hierdie seisoen, maar ons weet die werk is nog lank nie klaar nie. Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel is van hierdie ongelooflike reis. Julle ondersteuning dryf ons elke week om beter te wees.

Ons doen dit vir die dorp! 💙💛🏉

🏉 Rondte 2 – Wedstryd 2 🏉Na ’n sterk begin van Rondte 2 is dit tyd vir ons volgende uitdaging! Hierdie Saterdag reis Wyn...
02/07/2026

🏉 Rondte 2 – Wedstryd 2 🏉

Na ’n sterk begin van Rondte 2 is dit tyd vir ons volgende uitdaging! Hierdie Saterdag reis Wynland Rugby na Spartans met net een doel voor oë – om ons momentum voort te sit.

Kom ondersteun ons spanne en help bou aan geskiedenis 💙💛

📅 Saterdag, 4 Julie
🕒 2de Span: 14:45 | 1ste Span: 16:00
📍 KUILENBERG (Weg)

💙💛🏉

🏉💙💛 STILL UNDEFEATED💛💙🏉Wynland Rugby het gister weer gewys hoekom hierdie span besig is om momentum op te bou.🏆 2de Span...
21/06/2026

🏉💙💛 STILL UNDEFEATED💛💙🏉

Wynland Rugby het gister weer gewys hoekom hierdie span besig is om momentum op te bou.

🏆 2de Span: Wynland 39 - 12 Superstars
🏆 1ste Span: Wynland 96 - 3 Superstars

Twee wedstryde. Twee oorwinnings. Maksimum punte.

Ons weet daar is nog baie rugby om te speel, maar die manne werk hard en die resultate begin wys. Hierdie groep groei elke week sterker, meer selfversekerd en meer vasbeslote.

Dankie aan elke speler, afrigter, borg en ondersteuner wat deel is van die reis. Julle ondersteuning maak die verskil.

Die momentum bou. Die beste lê nog voor.

💙💛 Ons doen dit vir die dorp! 💙💛

🏉💙💛 WYNLAND RUGBY IS TERUG TUIS! 💛💙🏉Na ’n goeie begin van die seisoen is dit tyd vir ons eerste tuiswedstryd van Rondte ...
18/06/2026

🏉💙💛 WYNLAND RUGBY IS TERUG TUIS! 💛💙🏉

Na ’n goeie begin van die seisoen is dit tyd vir ons eerste tuiswedstryd van Rondte 2! Kom ondersteun die manne wanneer Wynland Rugby kragte meet met Superstars op Saterdag 20 Junie by Sanddrift Park.

⏰ Afskoptye:
• 2de Span – 14:45
• 1ste Span – 16:00

🎟️ Hekgelde:
• Volwassenes – R20
• Onder 18 – Gratis
• Voertuie – R10

Bring die familie, bring die gees en kom geniet ’n groot rugbydag saam met ons.

Ons doen dit vir die dorp! 💙💛🏉

🏉🔥 Rondte 2 is hier – en Wynland Rugby Paarl is gereed om weer skoon skip te maak! 🔥🏉Kom ondersteun ons manne soos ons d...
11/06/2026

🏉🔥 Rondte 2 is hier – en Wynland Rugby Paarl is gereed om weer skoon skip te maak! 🔥🏉

Kom ondersteun ons manne soos ons die tweede rondte van die Boland Grootuitdaag Gemeenskapskild 2026 aanpak. Die span is gefokus, gemotiveerd en vasberade om voort te bou op ons sukses van die eerste rondte.

Ons het julle ondersteuning langs die veld nodig om die atmosfeer te skep wat Wynland Rugby so spesiaal maak. Bring die familie, vriende en julle Wynland-gees saam en kom wees deel van die aksie!

💙💛 Een dorp. Een span. Een doelwit. 💛💙

Wynland Rugby Paarl beplan om in Rondte 2 weer skoon skip te maak! 💪🏉

Address

NOORDER-PAARL SPORTSGRONDE (SANDRIFT STRAAT)
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wynland Rugby Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wynland Rugby Klub:

Shortcuts

Share