15/06/2026
Op die 9 Junie 26, het ons en Agri600 saam gespan en aan die bane begin werk om wortel groei te bevorder, benatting te bevorder, en paar ander dinge indie grond te sit.
Ons sal oor n maand die vordering publiseer.