28/02/2026
Nylies Gimnasium wens graag Mnr. Anton Du Plessis, die afrigters, personeel en leerders van Hoërskool Nylstroom, hartlik geluk met hulle besonderse prestasies by die 62ste Bosveld Interhoër.
Julle harde werk, vasberadenheid en goeie sportmangees het vandag gelei tot groot sukses. “Baie Geluk”
Trots 💪🏼
Geluk Nylies. So proud of each of you.