Cardio Club.

Call Directions Contact the business

Cardio Club. Step. Aerobics. Hiit Workouts. Ladies only.

27/10/2026
21/10/2026

Tuesdays with Maricke👑💪

20/10/2026

✨ SLUIT DIE JAAR OP ’N HOË NOOT AF! 🥂💃
Wat ’n jaar! Besige skedules, werk, gesinsverantwoordelikhede, eindelose doenlysies… en iewers tussen alles vergeet ons om tyd te maak vir onsself en ons vriendinne. ❤️

Voor die jaar tot ’n einde kom, is dit tyd om te celebrate! 🥂✨

Kry jou vriendinne bymekaar en hou daardie jaarafsluiting wat julle verdien! 💃

🎉 Vier nog ’n besige jaar wat julle oorleef het.
🎂 Vier ’n verjaarsdag.
👋 Vier ’n nuwe hoofstuk of “goodbye”
🥂 Of vier sommer net die wonderlike vriendskap wat julle deel!

Jy het nie ’n spesiale rede nodig om die lewe te vier nie. ❤️
Los die verantwoordelikhede vir ’n aand. Trek mooi aan, lag lekker, maak herinneringe en geniet die geselskap van jou gunstelingvroue!

🎟️ Kry jou kaartjies hier: https://www.quicket.co.za/events/374628-the-local-jol/?ref=organiser-profile #/

🔥 Moenie net die jaar afsluit nie… VIER DIT! 🥂💃
SluitDieJaarOpnHoëNootAf

Address

Jocks
Lydenburg
1120

Opening Hours

Monday 17:30 - 18:30
Tuesday 17:30 - 18:30
Wednesday 17:30 - 18:30
Thursday 17:30 - 18:30
Saturday 08:00 - 09:00

Telephone

+27724096500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cardio Club. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cardio Club.:

Shortcuts

Share

Nearby gyms & sports facilities


Other Lydenburg gyms & sports facilities

Show All