Poer Zyn Loop Wildboerdery

Poer Zyn Loop Wildboerdery Mooiste plek in die hartjie van die bosveld met die mooiste sons ondergang uitkyk punte en weg van die besige paaie

Bosveld het die manne goed gedoen.Dankie julle vir die ondersteuning.Julle was great.
31/05/2021

Bosveld het die manne goed gedoen.

Dankie julle vir die ondersteuning.
Julle was great.

Dasy die jag seisoen het aan gebreek vir die nuwe jaar.. Mense julle kan my kontak op 0605263438 vir die nuwe prys lys.....
03/02/2021

Dasy die jag seisoen het aan gebreek vir die nuwe jaar.. Mense julle kan my kontak op 0605263438 vir die nuwe prys lys...

Julle sal nie spuit wees nie... Die bokke is vet en mak en wag vir julle

16/09/2020

Promo video

Bosveld is diep in ons hart.

Nog n lekker naweek gehaat..Klein man baaie geluk met jou eerste bok.. .
31/05/2020

Nog n lekker naweek gehaat..
Klein man baaie geluk met jou eerste bok..

.

Die bosveld het bitter mooi reen gehaat... Poer se loop is weer lekker vol...Bosveld bly maar n moooi plek...
28/04/2020

Die bosveld het bitter mooi reen gehaat... Poer se loop is weer lekker vol...

Bosveld bly maar n moooi plek...

Josef breedt se groep wat laasjaar bikkie kom kuier het en wat n great naweek het hulle nie gehaat nie..
10/03/2020

Josef breedt se groep wat laasjaar bikkie kom kuier het en wat n great naweek het hulle nie gehaat nie..

Ons kuier gaste wat in die aande kom kuier by die kamp.
10/03/2020

Ons kuier gaste wat in die aande kom kuier by die kamp.

Kom kuier die bloues bikkie in die kamp....
10/03/2020

Kom kuier die bloues bikkie in die kamp....

Besig om die kamp bikkie te upgrade... Is reg vir die nuwe seisoen...
10/03/2020

Besig om die kamp bikkie te upgrade... Is reg vir die nuwe seisoen...

Van die bokke wat laas jaar gejag is... Sien uit na die nuwe jaar se seisoen..
04/03/2020

Van die bokke wat laas jaar gejag is... Sien uit na die nuwe jaar se seisoen..

Van die mooiste uit kyk punte in die bosveld...
04/03/2020

Van die mooiste uit kyk punte in die bosveld...

Address

Lephalale

Telephone

+27605263438

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Poer Zyn Loop Wildboerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share