Stille Waters

Stille Waters Stille Waters is n familie visvang plek waar gesinne heerlik kan ontspan en kinders in die bosveld kan baljaar.

Baie welkom by Stille Waters.๐ŸŽฃOns bied aan:- Daar is 5 braai plekke met 'n kraan by elkeen.๐Ÿ– - Gesamentlike toilet en wa...
14/08/2025

Baie welkom by Stille Waters.๐ŸŽฃ

Ons bied aan:
- Daar is 5 braai plekke met 'n kraan by elkeen.๐Ÿ–
- Gesamentlike toilet en wasbak.
- Yskoue stort ๐Ÿšฟ
- Geen elektrisiteit

Bring saam:
- Toeknyprooster
- Hout
- Tafel en stoele
- Gazebo
- Visgerei ๐ŸŽฃ๐ŸŸ

Reรซls:
- Geen hounette, slegs vang en vrylaat
- Moet asb nie op die wal ry nie.
- Geen rommelstrooi, daar is asblikke beskikbaar
- Respekteer asb die diere en natuur. ๐Ÿ 

Kostes:
Dagbesoekers
- R50 per persoon (Laerskool, Hoรซrskool en Volwassenes)
- Voorskool gratis

Kampers:
- R100 per persoon (Laerskool, Hoรซrskool en Volwassenes)
- Voorskool gratis

Padaanwysings:๐Ÿš™

Ry plus/ minus 10 km uit dorp op Stockpoort/Groblersbrugpad.
Draai regs by Beska afdraai.
Pad word grondpad, ry oor laagwaterbruggie.
Draai links by 1 ste afdraai - Graaff Reinetpad.
Ry 4km tot by bord: Stille Waters.
Draai links in en ry tot by dam met baie bome. ๐ŸŒฒ๐ŸŒณ๐Ÿšฃ

Hoop u geniet die dag!๐ŸŽฃ๐ŸŒž๐Ÿบ๐Ÿ–๐ŸŸ๐Ÿก๐Ÿ ๐Ÿ‘“๐Ÿ‘ช

Vir besprekings kontak Liezel by 071 389 6373 of Danie 082 927 5201.

Baie welkom by Stille Waters.๐ŸŽฃOns bied aan:- Daar is 5 braai plekke met 'n kraan by elkeen.๐Ÿ– - Gesamentlike toilet en wa...
03/05/2025

Baie welkom by Stille Waters.๐ŸŽฃ

Ons bied aan:
- Daar is 5 braai plekke met 'n kraan by elkeen.๐Ÿ–
- Gesamentlike toilet en wasbak.
- Yskoue stort ๐Ÿšฟ
- Geen elektrisiteit

Bring saam:
- Toeknyprooster
- Hout
- Tafel en stoele
- Gazebo
- Visgerei ๐ŸŽฃ๐ŸŸ

Reรซls:
- Geen hounette, slegs vang en vrylaat
- Moet asb nie op die wal ry nie.
- Geen rommelstrooi, daar is asblikke beskikbaar
- Respekteer asb die diere en natuur. ๐Ÿ 

Kostes:
Dagbesoekers
- R50 per persoon (Laerskool, Hoรซrskool en Volwassenes)
- Voorskool gratis

Kampers:
- R100 per persoon (Laerskool, Hoรซrskool en Volwassenes)
- Voorskool gratis

Padaanwysings:๐Ÿš™

Draai regs op die Marken pad.
Ry oor altwee brue, na die laaste klein brug draai links op die Beska pad.
Ry tot waar die pad n T-aansluiting maak, draai dan links.
Draai by die eerste pad regs - Graaff Reneitpad.
Ry 4km tot by bord: Stille Waters.
Draai links in en ry tot by dam met baie bome. ๐ŸŒฒ๐ŸŒณ๐Ÿšฃ

Hoop u geniet die dag!๐ŸŽฃ๐ŸŒž๐Ÿบ๐Ÿ–๐ŸŸ๐Ÿก๐Ÿ ๐Ÿ‘“๐Ÿ‘ช

Vir besprekings kontak Liezel by 071 389 6373 of Danie 082 927 5201.

Kom Geniet Braai Dag Hier by Stille Waters. R50 per persoon. Besprekings is noodsaaklik. 079 195 2416
23/09/2022

Kom Geniet Braai Dag Hier by Stille Waters. R50 per persoon. Besprekings is noodsaaklik. 079 195 2416

N paar mooi kurpers gevang vandag!
12/06/2022

N paar mooi kurpers gevang vandag!

08/03/2022
Stille Waters is weer "oop"!Die badkamers, koelte bome en braaiers is nog onderwater.Maar die visse byt lekker!WhatsApp ...
13/02/2022

Stille Waters is weer "oop"!
Die badkamers, koelte bome en braaiers is nog onderwater.
Maar die visse byt lekker!
WhatsApp my gerus by 079 195 2416 om jou plek te bespreek!
*Catch and Release ONLY!

Come rain or wind... We fish!
05/02/2022

Come rain or wind... We fish!

Lekker Barbers!!!
08/01/2022

Lekker Barbers!!!

Catch of the day!
02/01/2022

Catch of the day!

21/12/2021

Address

Lephalale
Ellisras
0555

Telephone

+27791952416

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stille Waters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stille Waters:

Shortcuts

Share