Kroonstad Raceway

Kroonstad Raceway Dirt Oval Track that was re opened after many years of being vacant. Cleaning started in on the premises in 2015 and the official opening was 20 February 2016.

Dirt Oval-track Motor Sport

Save the date📌📆Be ready‼️ Dit gaan groot wees🏁🏎️Not to be missed😉⚠️Let op: Race begin 16h00
06/06/2026

Save the date📌📆
Be ready‼️ Dit gaan groot wees🏁🏎️
Not to be missed😉
⚠️Let op: Race begin 16h00

Dankie almal vir 'n great aand🏎️🏁Ons Top 3 wenners van elke klas:Beginners:1ste plek Nadia Vorster 2de plek AJ Scheepers...
06/06/2026

Dankie almal vir 'n great aand🏎️🏁
Ons Top 3 wenners van elke klas:

Beginners:
1ste plek Nadia Vorster
2de plek AJ Scheepers
3de plek Kaylee Van Zyl

Blasters:
1ste plek Terence Wilson
2de plek Enith Stolk

1660:
1ste plek Richard Watermeyer
2de plek Elroy Erasmus
3de plek Schalk Jnr Vorster

Stockrods:
1ste plek Eduan Nell
2de plek Martin Smit
3de plek Jeffrey Potgieter

2.1 MODS:
1ste plek Callyn McDonald
2de plek Bennie Scheepers
3de plek Thinus Schoeman

V8 Lexus A:
1ste plek Dawie Van Zyl
2de plek Louis Van Heerden
3de plek Michael Meiring

V8 Lexus B:
1ste plek Kyfie Van Aardt
2de plek Clyde Bailie
3de plek Jacques Lindeque

V8 AMS:
1ste plek Dick DickZanel Prinsloo
2de plek Henrico Scheepers
3de plek Bennie Scheepers

Baie geluk julle🏆

Sien julle almal weer 4 Julie 206 met ons National Qualifier😁

Trek jouself warm aan🧣🧥Bring vir jou 'n ietsie vir die koue en kom geniet 'n aand vol racing aksie🏎️🏁See you at the trac...
06/06/2026

Trek jouself warm aan🧣🧥
Bring vir jou 'n ietsie vir die koue en kom geniet 'n aand vol racing aksie🏎️🏁
See you at the track👀

05/06/2026

O N E day to go🏎️🏁

🏎️🏁⏰Entries sluit Vrydag 5 Junie om 17h00 vir Kroonstad Raceway en Saterdag 6 Junie om 12h00 vir buite klubs.
03/06/2026

🏎️🏁⏰Entries sluit Vrydag 5 Junie om 17h00 vir Kroonstad Raceway en Saterdag 6 Junie om 12h00 vir buite klubs.

02/06/2026

Tik Tok Tik Tok⏰ See you all soon🏁🏎️

01/06/2026

ENTRIES for KROONSTAD RACEWAY 6 JUNE '26🏁

🏁MINI QUADS🛺

🏁BLASTERS🛺
1.Terence Wilson K222

🏁 OPEN QUADS 🛺

🏁 BEGINNERS 🚗
1.AJ Scheepers K22
2.Kaylee van Zyl K319

🏁STOCKRODS 🚙
1.Eduan Nell K101/FS1
2.Martin Smit K19
3.Jeffrey Potgieter K82

🏁1660🚕
1.Elroy Erasmus K80
2.Schalk Vorster Jnr K32
3.Richard Watermeyer K153

🏁2.1 MODS🚔
1.Gert Kruger K99
2.Bennie Scheepers K669
3.Thinus Schoeman K10
4.Johan Homan K4

🏁HOTRODS🚖

🏁HEAVY METALS🚘

🏁V8 LEXUS A🏎️
1.Louis van Heerden K44
2.Dawie van Zyl K316
3.Marin van Zyl K317
4.Jordyne Mc Donald
5.Michael Meiring K911

🏁V8 LEXUS B🏎️
1.Rudy van Dyk K219
2.Clyde Bailie K79
3.Rene Lindeque K231
4.Jacques Lindeque K30
5.Kyfie van Aardt K4
6.Ian Sparrius K69
7.Johnson Colloty K90

🏁V8 AMS 🏎️
1..Bennie Scheepers K669
2.Henrico Scheepers K679
3.Ivan Bailie K64
4.Gerhard Kruger K280
5.Dick Prinsloo K14

Baie geluk met jou 🥈de plek Henrico Van Der Merwe 🏎️🏁 Well done!!🏆Ons is baie trots op jou😉
31/05/2026

Baie geluk met jou 🥈de plek Henrico Van Der Merwe 🏎️🏁
Well done!!🏆
Ons is baie trots op jou😉

Aan Kroonstad Raceway se drywers wat môre aan die V8 Mania Race in Bloemfontein gaan deel neem:Mag julle dag gevul wees ...
29/05/2026

Aan Kroonstad Raceway se drywers wat môre aan die V8 Mania Race in Bloemfontein gaan deel neem:

Mag julle dag gevul wees met adrenalien, goeie vibes en veilige racing🏎️🏁
Drive hard maar kom asb veilig terug huis toe!

Be safe.
Have fun.
Race with your heart.
Make us proud🏆

Mag dit 'n lekker dag van racing, memories en veiligheid wees🏁

Entries for Kroonstad Raceway 6 June 2026🏎️🏁
20/05/2026

Entries for Kroonstad Raceway 6 June 2026🏎️🏁

Address

10th Road Loubser Park, Industria
Kroonstad
9499

Telephone

+27828962202

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroonstad Raceway posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kroonstad Raceway:

Share