05/01/2026
Ons maak weer oop op 20 Januarie 2026, en ons kan nie wag om weer saam met julle in die water te wees nie!
Ons sien ongelooflik baie uit daarna om al ons nuwe swemmertjies by die Kroon Crocs-familie te verwelkom.
Aan al ons getroue swemmers wat terugkeer – dankie vir julle vertroue en lojaliteit. Ons is so opgewonde om weer saam met julle te groei, leer en doelwitte te bereik.
Laat 2026 ’n jaar wees van selfvertroue, pret en sterk swemmers.
Sien julle binnekort by die swembad!
-----------
We are reopening on 20 January 2026, and we are so excited to be back in the water with you!
We can’t wait to welcome all our new swimmers to the Kroon Crocs family.
To our returning swimmers – thank you for your continued support and trust. We are thrilled to continue this swimming journey with you and work towards new goals together.
Here’s to a 2026 filled with confidence, fun, and strong swimmers.
See you soon at the pool!
Kroon Crocs