Ragga Rugby Akademie

Ragga Rugby Akademie Ragga Rugby Akademie glo ons dat elke kind die potensiaal het om te groei, te leer en uit te blink.

Ons fokus daarop om jong spelers se rugbyvaardighede te ontwikkel in ’n veilige, positiewe en energieke omgewing.

πŸ‰πŸ’š ONS NUWE HEMPIES IS HIER! πŸ’šπŸ‰Ons is super opgewonde om ons eerste Ragga Rugby Akademie h**pies bekend te stel! πŸ”₯Trots,...
04/09/2026

πŸ‰πŸ’š ONS NUWE HEMPIES IS HIER! πŸ’šπŸ‰

Ons is super opgewonde om ons eerste Ragga Rugby Akademie h**pies bekend te stel! πŸ”₯

Trots, krag, respek en span, alles in een h**p! πŸ’ͺπŸ‰

πŸ‘• Slegs R200 per h**p.
πŸ“ Beskikbare sizes: 4–5 j, 5–6 j, 7–8 j, 9–10 j, 11–12 j en Small (S).

πŸ“² Bestel by Bianca: 078 321 8508!!
⏰ Bestellings sluit 30 September!!

Moenie uitmis nie kry joune en wees deel van die Ragga-span! πŸ’š

HART β€’ KRAG β€’ TROTS

03/09/2026

πŸ‰πŸ’š ONTMOET VAN ONS RAGGA-RUGBY MAATS! πŸ’šπŸ‰

Kom ons leer vandag ’n bietjie meer ken van die jong sterre van RAGGA-RUGBY AKADEMIE! 🌟

Elke speler bring iets spesiaal na die span talent, energie, harde werk en ’n groot liefde vir rugby! πŸ‰πŸ”₯

Ons is meer as net ’n rugbyspan… ons is ’n span, ’n familie en ’n gemeenskap! πŸ’š

HART-KRAG-TROTS

πŸ‰πŸ”₯RAGGA-RUGBY FAMILIE!πŸ”₯πŸ‰Net ’n vinnige herinnering dat Vrydag weer oefening is! πŸ’ͺ🏽Kom wees deel van die span, werk hard ...
02/09/2026

πŸ‰πŸ”₯RAGGA-RUGBY FAMILIE!πŸ”₯πŸ‰

Net ’n vinnige herinnering dat Vrydag weer oefening is! πŸ’ͺ🏽

Kom wees deel van die span, werk hard en geniet elke oomblik op die veld! πŸ‰πŸ™Œ

Sien julle Vrydag! 😎πŸ”₯

HART-KRAG-TROTS

01/09/2026
πŸ‰πŸ’š RAGGA-RUGBY AKADEMIE IS BY MEIRINGSPARK SE OPEDAG! πŸ’šπŸ‰Kom kuier saam met ons by Laerskool Meiringspark se Opedag! πŸŽ‰πŸ“… S...
01/09/2026

πŸ‰πŸ’š RAGGA-RUGBY AKADEMIE IS BY MEIRINGSPARK SE OPEDAG! πŸ’šπŸ‰

Kom kuier saam met ons by Laerskool Meiringspark se Opedag! πŸŽ‰

πŸ“… Saterdag, 12 September 2026
⏰ 09:00 – 11:00
πŸ“ Laerskool Meiringspark

Kom ontmoet die Ragga-Rugby Akademie-span en ervaar die gees, passie en energie van rugby! πŸ‰πŸ”₯

HART β€’ KRAG β€’ TROTS

31/08/2026

πŸ‰πŸ”₯RAGGA-RUGBY AKADEMIEπŸ”₯πŸ‰

Waar passie, harde werk en spanwerk bymekaarkom! πŸ’ͺπŸ‰

Elke oefening bou sterker spelers, groter selfvertroue en ’n span wat saam groei. πŸ™ŒπŸ”₯

Kom wees deel van die RAGGA-RUGBY familie!πŸ‰πŸ’š

Ons werk hard, ons geniet dit en ons gee altyd ons beste! πŸ’―

31/08/2026

πŸ”₯πŸ‰ OPWARMING AAN DIE GANG! πŸ‰πŸ”₯

Voor ons kan wegspring met die harde werk kry ons eers die lywe lekker warm! πŸ’ͺ⚑

’n Goeie opwarming help ons om gereed te wees vir die oefening en vol energie op die veld te wees. πŸƒβ€β™‚οΈπŸ‰

Kyk hoe sit ons die werk in! πŸ’šπŸ–€

πŸ‰πŸ”₯RAGGA-RUGBY OEFENING!πŸ”₯πŸ‰Wat ’n lekker oefening vandag! πŸ’ͺπŸ˜„ Julle het hard gewerk, lekker saamgespeel en alles gegee op d...
28/08/2026

πŸ‰πŸ”₯RAGGA-RUGBY OEFENING!πŸ”₯πŸ‰

Wat ’n lekker oefening vandag! πŸ’ͺπŸ˜„ Julle het hard gewerk, lekker saamgespeel en alles gegee op die veld! πŸ‘πŸ”₯

Ons is trots op elke speler se energie, harde werk en spanwerk. πŸ’šπŸ‰

Hou aan oefen, hou aan groei en die belangrikste… geniet die rugby! 😎πŸ”₯

Een span. Een droom. Een doel. πŸ‰πŸ’ͺ

HART-KRAG-TROTS

πŸ‰πŸ’š ONTHOU! VANDAG IS RAGGA RUGBY OEFENING! πŸ’šπŸ‰Ons sien julle vandag op die veld! πŸ”₯πŸ’ͺ⏰ 14:00 – 15:00πŸ“ Laerskool Meiringspar...
28/08/2026

πŸ‰πŸ’š ONTHOU! VANDAG IS RAGGA RUGBY OEFENING! πŸ’šπŸ‰

Ons sien julle vandag op die veld! πŸ”₯πŸ’ͺ

⏰ 14:00 – 15:00
πŸ“ Laerskool Meiringspark

Kom wees gereed om hard te werk, lekker te speel en nuwe vaardighede aan te leer! πŸ‰πŸ”₯

πŸ’§ ONTHOU OM JOU WATER SAAM TE BRING! πŸ’¦

Sien julle daar! πŸ’š
🀍
HART β€’ KRAG β€’ TROTS

26/08/2026

Ragga Rugby Oefening πŸ‰πŸ”₯

Hier het ons Ragga-kinders gewys wat spoed, krag en beheer beteken! πŸ’ͺπŸ‰

Hardloop vorentoe met alles wat jy het en dan vinnig agteruit terug dit bou daardie voete, reaksie en rugbyfiksheid! πŸ”₯

Hart ❀️ Krag πŸ’ͺ Trots πŸ‰

Address

Laerskool Meiringspark
Klerksdorp
2571

Opening Hours

14:00 - 15:00

Telephone

+27845152572

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ragga Rugby Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category