Vaalreefs Hengel Klub

Vaalreefs Hengel Klub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vaalreefs Hengel Klub, Sports Club, Klerksdorp.

Vaalreefs hengel klub hengel hul ope kompetisie op 4 en 5de September 2021 by rondevlei, makwassiespruit.Saterdag se kom...
06/09/2021

Vaalreefs hengel klub hengel hul ope kompetisie op 4 en 5de September 2021 by rondevlei, makwassiespruit.
Saterdag se kompetisie word van 7h30 - 15h30 gehengel en 2de kompetisie begin saterdagaand van 20h00 tot sondag 8h00
Ons het alle seisoene weer beleef die naweek.
Daar het mooi sakke vis ingeweeg en een grooot baber is saterdagaand gevang.
Baie geluk aan al die verskeie wenners in die verskillende kategorië.

01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.
According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

11/04/2021

Middag.
Baie dankie aan Dominique en die catch-a-lot span vir die gift bag wat hulle ons klub komp gesponsor het. Ons het hulle produk bemark en ek en wimpie het hul produk gebruik tydens die kompetisie. Die vis wou net nie saamwerk nie, maar die was stil op die hele oewer. Weereens

Baie dankie vir Barend Breedt van Legends vir die giftbag wat hulle ons klub kompetiesie mee gesponsor het. Ek glo die hengelaars wat dit gewen het sal nuwe kliente word.
Julle het 'n puik produk.

Dankie Ridwaan van Zaks Fishing in Vanderbijlpark vir die 2 gift vouchers wat ons as sponsor gekry het vir ons klub komp. Ons waardeer dit .

Vaalreefs @ Tago
11/04/2021

Vaalreefs @ Tago

Makwassie Spruit Klub Komp
03/04/2021

Makwassie Spruit Klub Komp

01/04/2021
Vaalreefs Hengelaars
31/03/2021

Vaalreefs Hengelaars

31/03/2021

Jonge Dames in Aksie

Address

Klerksdorp
2571

Telephone

+27825456893

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaalreefs Hengel Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vaalreefs Hengel Klub:

Share

Category