Breakaway Cycles

Breakaway Cycles We live by "We don't ride a bike to add days to our lives, we ride a bike to add life to our days".

🌙🏃‍♀️🚴‍♂️ SAVE THE DATE – 13 NOVEMBER! 🚴‍♀️🏃‍♂️🌙Ons Night Race vir Charmain kom al hoe nader, en hierdie gaan ’n aand we...
09/09/2026

🌙🏃‍♀️🚴‍♂️ SAVE THE DATE – 13 NOVEMBER! 🚴‍♀️🏃‍♂️🌙

Ons Night Race vir Charmain kom al hoe nader, en hierdie gaan ’n aand wees wat jy nie wil misloop nie! 💗

Kom stap, hardloop of ry fiets saam met ons onder die sterre ✨ – bring die hele gesin, jou vriende en sommer jou lekker gees ook!

🔥 Kuier en braai saam ná die tyd
🎁 Lucky Draws
🏅 Medaljes
🚴‍♂️ MTB-roetes
🏃‍♀️ 5 km stap/hardloop
👧 Kinders is ook welkom!

En die mooiste deel van alles: ons doen dit vir Charmain, wat onlangs haar beenmurgoorplanting ondergaan het. ❤️ Alle fondse wat ons insamel, gaan om haar te ondersteun.

📅 13 November 2026
📍 Rooifontein

Kom ons maak hierdie ’n GROOT, LEKKER en ONVERGEETLIKE aand – terwyl ons saam ’n verskil maak! 💗💪

SHARE asseblief wyd en syd! 🙏

28/08/2026
🚴DIS WEER DAAI TYD VAN DIE JAAR🚴🌸🚴‍♀️ VANJAAR TRAP ONS VIR CHARMAIN! 🚴‍♂️🌸Elke jaar hou ek hierdie race met ’n baie spes...
20/08/2026

🚴DIS WEER DAAI TYD VAN DIE JAAR🚴

🌸🚴‍♀️ VANJAAR TRAP ONS VIR CHARMAIN! 🚴‍♂️🌸

Elke jaar hou ek hierdie race met ’n baie spesiale doel in my hart — om iemand te ondersteun wat deur ’n moeilike tyd gaan en ’n bietjie finansiële verligting kan gebruik. ❤️

Hierdie jaar is die race ten bate van ons liewe Charmain, wat tans deur een van die moeilikste seisoene van haar lewe gaan.

Charmain is gediagnoseer met Leukemie (bloedkanker) en is tans deur die proses van ’n beenmurgoorplanting. Ná alles wat haar liggaam en hart moes deurmaak, is sy nou besig met die lang pad van herstel. 🌷

Dit is ’n pad van dae van hoop, dae van moed, dae van moegheid en baie geloof. Maar dit is ook ’n pad waarop sy nie alleen hoef te stap nie. 🙏🏻💗

Daarom wil ons vanjaar saam met haar trap, stap en draf.

🚴‍♀️ 60 km
🚴‍♂️ 30 km
🚲 5 km Kids Race
🏃‍♀️ 5 km Fun Run
🚶‍♂️ 5 km Walk

Of jy nou ’n fietsryer is, ’n hardloper, ’n stapper, ’n mamma of pappa met jou kinders, of sommer net iemand wat graag wil help — daar is ’n plek vir jou. 🌸

Ons hoef nie almal dieselfde pad te stap nie. Ons moet net bereid wees om ’n stukkie van iemand anders se pad saam met hulle te loop. ❤️

📅 13 November 2026
📍 Rooifontein
⏰ Wegtrektyd: 18:15 vir 18:30

🔥 EN NÁ DIE RACE BRAAI ONS! 🔥

Kom kuier saam met ons ná die race! Daar sal braaigeriewe én hout beskikbaar wees, so bring jou vleisie, broodjies, slaai en iets lekker om te drink en kom geniet die aand saam met ons. 🌭🥩🥗

Want ná al die trap, stap en draf is daar niks lekkerder as om saam te sit, te kuier en te lag nie! ❤️

Vanjaar is dit meer as net ’n race.

Vanjaar trap ons vir hoop.
Vanjaar trap ons vir Charmain.
Vanjaar wys ons haar: Jy is nie alleen nie. 💗🎗️

Kom wees deel van iets groter as onsself.
Bring jou fiets, jou tekkies, jou kinders en jou hart. ❤️

RY. STAP. DRAF. BRAAI.
GROOT OF KLEIN — ONS DOEN DIT SAAM! 🌸🚴‍♀️🏃‍♂️🚶‍♀️🔥

30/06/2026
17/12/2025
En so eindig ons die jaar met nog n SUPER LEKKER aand op Rooifontein…. Ek DANK die Here vir al Sy goedheid en guns en da...
08/12/2025

En so eindig ons die jaar met nog n SUPER LEKKER aand op Rooifontein….

Ek DANK die Here vir al Sy goedheid en guns en dat Hy sooo getrou is elke jaar!

Ons het plus minus R10k ingesamel vir Leoné. Elke bietjie help haar met haar journey na n gemakliker en gesonder lewe. Hoe kosbaar is sy nie…. En verdien die beste!!

BAIE BAIE dankie aan elke besigheid, klient en vriend vir jul donasies, lucky draws en bywoning van die aand. Wat sal ons sonder julle doen?

Hier is n lys van ons SPONSORS.. as ek iemand vergeet vergewe my asb.

Sponsors

Dirk (midas)
Franco (twizza)
Gerda
Tanita (done by tanita salon)
Nicolene (forever beauty)
Marietjie
Nadine (Lens queen photography)
Bringarde (4 skippies bote)
Charmaine (hart en siel)
Mario De La Hunt (biltong fabriek)
Petra (Trevor's wheel and Tyre)
Willem (prestine car wash)
Kirsten - vouchers
Ian douglas - Skaap
Tannie Wilma
Nita en jacques
Mari
Man truck
Abrie v tonder
Toyota
Groengetrou - eiers
Dan the man
Omnico wholesavers
Midas
Beefmaster
Toeka tot nou
Total Energy petrol
Pieter - Tour de ghaap
Jaco
Tannie Wilna

06/12/2025

Die 5km fun run/walk het die mammas en kiddies BAIE GENIET…. 🚴‍♂️🚴‍♀️🚶🏻‍♀️👟👟

Wil vandag dankie sê vir elke persoon, besigheid en vriend wat geskenk het en help met Vrydag aand se night race vir Leo...
03/12/2025

Wil vandag dankie sê vir elke persoon, besigheid en vriend wat geskenk het en help met Vrydag aand se night race vir Leoné!
Julle maak so n groot verskil in haar lewe en dit is wat saak maak❣️

We rise by lifting others….

‼️Night Race 5 December‼️
12/11/2025

‼️Night Race 5 December‼️

Address

51 Swanns Way, Heuwelsig
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Breakaway Cycles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category