Groblersdal Golf Club

Groblersdal Golf Club Groblersdal Gholfklub is geleë net buite die dorp op die Middelburg pad. Die baan het 9 putjies met 18 bowwe en oefengeriewe.

Groblersdal Gholfklub is geleë net buite die dorp, naby Loskopdam in Mpumalanga en bestaan uit 'n 18 putjie-gholfbaan. Die klubhuis is omring deur prag bosveldbome.

01/09/2026
⛳ DIE UILE GHOLFDAG 🦉🏌️‍♂️Kom geniet ’n lekker dag op die baan!📅 12 September 2026🏌️ 4 Ball American Scramble💰 R2000 per...
01/09/2026

⛳ DIE UILE GHOLFDAG 🦉🏌️‍♂️

Kom geniet ’n lekker dag op die baan!
📅 12 September 2026
🏌️ 4 Ball American Scramble
💰 R2000 per span – sluit halfweg-ete en karretjie in.

Maak jou span bymekaar en bespreek vroegtydig! ⛳

📞 Anro | BJ | Jaco
Sien plakkaat vir kontakbesonderhede.

Die Uile
Groblersdal Golf Club

31/08/2026
Presidents cup - 2026
28/08/2026

Presidents cup - 2026

26/08/2026

Stay focused. Stay hydrated. Play your best. ⛳💧
Pure refreshment for every round.

📞 071 304 1020

24/08/2026

Hiers nou ‘n lekker ou foto uit die gholf klub se argiewe. Geneem 1993.
Van links: Oom Hennie Breedt, Dennis Lountzis,Jan Brand & Dad Bothma.

Oom Dennis is nog al die pad in Groblersdal. Onthou julle Dennis Pizza se Footlongs?

15/08/2026

Volgens die internet is die gholf klub die ouste kuierplek in Groblersdal.
As iemand ou fotos het - deel asb. Daars letterlik niks aanlyn nie.

⛳ Ons is hierdie Maandag oop! ☀️Maak gerus 'n draai by Groblersdal Golf Club vir 'n lekker rondte gholf, heerlike kos of...
07/08/2026

⛳ Ons is hierdie Maandag oop! ☀️

Maak gerus 'n draai by Groblersdal Golf Club vir 'n lekker rondte gholf, heerlike kos of net 'n ontspanne kuier.

📲 Golfbesprekings via WhatsApp: 081 493 0595

⛳💚🏌️

Address

Voortrekker Street (Next To Hospital)
Groblersdal
0470

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 21:00
Sunday 07:00 - 17:00

Telephone

+27646196604

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groblersdal Golf Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Groblersdal Golf Club:

Shortcuts

Share