23/10/2023
Kennisgewing
Sonder om enige van my regte prys te gee net die volgende:
Hierdie blad word permanent gesluit agv egskeiding met I beskermingsbevel teen my, Sal enige assosiasie met die persoon soos Voorheen betrokke iets vd verlede wees ons aanvaar ook geen verantwoordelikheid van enige van sy reelings wat vooraf gemaak is nie
Ek en my kinders gaan wel met die kamp aan alhoewel onder I Ander naam so kontak ons gerus vir besprekings
Baie dankie