Genade Plaas Secunda

Genade Plaas Secunda Ons gebruik produkte,so natuurlik,vars en plaaslik moontlik.Ons eie suiwel produkte,groente,vrugte e On Genade Plaas we do things the healthy way.

We have an Organic garden, a big gorgeous garden where kids and grown ups can be at ease in nature, running through the ducks. We do weddings, year end functions, team building, parties and so much more.

Kom kuier more by ons op die plaas
21/08/2026

Kom kuier more by ons op die plaas

Met hierdie lieflike sonskyn weer, wil mens net buite wees saam met familie en vriende. Wat n heerlike bederf sal n ontb...
19/08/2026

Met hierdie lieflike sonskyn weer, wil mens net buite wees saam met familie en vriende. Wat n heerlike bederf sal n ontbyt dan nou nie ook wees nie.

Kom geniet die naweek op die plaas

'n week op die plaas. Dis koud en die mis le dik in die oggend, maar daardie lieflike winters sonnet jie in die middag m...
27/06/2026

'n week op die plaas. Dis koud en die mis le dik in die oggend, maar daardie lieflike winters sonnet jie in die middag maak als die moeitewerd.

Nog 2 dae voor vadersdag. Bespreek betyds julle tafel vir ete op die plaas.Warm om die koolstoof, kinders wat baljaar op...
19/06/2026

Nog 2 dae voor vadersdag. Bespreek betyds julle tafel vir ete op die plaas.
Warm om die koolstoof, kinders wat baljaar op die plaas en lekker kos.

0843172243

Vadersdag is om die draai.Julle wil nie die dag mis nie, onthou om betyds jou tafel te bespreek.0843172243
16/06/2026

Vadersdag is om die draai.

Julle wil nie die dag mis nie, onthou om betyds jou tafel te bespreek.
0843172243

16/06/2026

Aan ons Secunda (en omligende) gemeenskap, wil ons graag se, baie dankie.

Dankie vir almal wat vandag opgedaag het, te voet, op n fiets, in die kar. Dankie dat julle die dag saam met ons kom spandeer het. Saam gekuier het. Dat julle ons gemeenskap ondersteun het deur hier te wees vandag.

Ons bly in 'n besonderse plek, en dis die mense wat dit so besonders maak.

Baie dankie.

Nog net een slapie!!!!Kan nie glo die dag is hier nie.Laai die vrou en kinders, ouma, oupa, skoon ma, boetie en sussie e...
15/06/2026

Nog net een slapie!!!!

Kan nie glo die dag is hier nie.

Laai die vrou en kinders, ouma, oupa, skoon ma, boetie en sussie en kom kuier saam op die plaas

Nog net 2 slapies oor.Ons unieke stalletjies maak reg om dit n besonderse dag te maak.Die lank stelsels getoets, die spr...
14/06/2026

Nog net 2 slapies oor.

Ons unieke stalletjies maak reg om dit n besonderse dag te maak.

Die lank stelsels getoets, die springkastele is gespring. Die koffie karretjie is op gevul.

Die kos potter prit en almal sien vreeslik uit na die dag.

Sien julle hier

4 slapies oorOns raak nou kinderlik opgewonde oor hierdie mark! Kom geniet lekker kosse, pret vir die kinders en pragtig...
12/06/2026

4 slapies oor

Ons raak nou kinderlik opgewonde oor hierdie mark! Kom geniet lekker kosse, pret vir die kinders en pragtige stalletjies saam met ons.

Sien julle hier

Net nog iets om uit te sien na by die mark!!!
11/06/2026

Net nog iets om uit te sien na by die mark!!!

Address

Genade Plaas Secunda
Govan Mbeki
2302

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genade Plaas Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Genade Plaas Secunda:

Shortcuts

Share