Young Leaves RFC

Young Leaves RFC Young Leaves RFC is n plaaslike rugby span van Waboomskraal aan die hang van die Outeniqua Pas.

06/09/2026
05/09/2026

Hartseer dag op kantoor ons het die finaal verloor 19-13.
Jammer Godfrey Jacobs 😭.
Baie geluk Towerkop Tigers


03/09/2026

πŸ‰πŸ”₯ KAROOSTREEKFINAL πŸ”₯πŸ‰

Young Leaves A is gereed om met trots, hart en passie te speel. β€οΈπŸ’™
Nou is dit tyd om saam te staan, die manne te ondersteun en die stadion te laat dreun! πŸ™ŒπŸ”₯

Een span. Een familie. Een missie.

πŸ’₯ HIER KOM DAAI BOM!
πŸ’™β€οΈ #9

πŸ”₯
πŸ‰

!!
01/09/2026

!!

Program!!
31/08/2026

Program!!

πŸ‰ SWD EERSTE LIGA B, MULTISURE CORPORATION KAROO & COASTAL REGION FINALS πŸ‰

πŸ—“ Saturday, 05 September 2026
πŸ“ Van Riebeeck Stadium, Mossel Bay

πŸ† PROGRAMME

08h30 β€” Gates Open

B-FIELD
10h00 β€” Karoo: Kavaliers B vs Kango Utd B
11h30 β€” Coastal: Formosa Phoenix vs Herbertsdale Warriors (3rd Place)
13h00 β€” Eerste Liga B: Mossel Bay Marlyne B vs Calitzdorp B

A-FIELD
12h30 β€” Multisure Corporation Karoo: Young Leaves A vs Towerkop Tigers A
14h00 β€” Multisure Corporation Coastal: Sunshine Utd A vs Kranshoek Dolphins A
15h30 β€” Eerste Liga B: Thistles A vs Ladismith A

πŸ•– 19h00 β€” Stadium Lockdown

🎟️ ENTRANCE FEES

Adults: R30
Scholars: R20
Parking: R20

πŸ”₯ A full day of rugby awaits at Van Riebeeck Stadium!
Come support the teams as they battle it out for regional honours.

Don’t miss the action! πŸ¦…πŸ‰

ONE LAST DANCE!!! Final week is uiteindelik hie!! LW:DIE FINAAL VIND PLAAS OP DIE VAN RIEBEECK STADIUM MOSSELBAAI EN NIE...
31/08/2026

ONE LAST DANCE!!!
Final week is uiteindelik hie!!
LW:DIE FINAAL VIND PLAAS OP DIE VAN RIEBEECK STADIUM MOSSELBAAI EN NIE MEER OUTENIQUA PARK.

#9


25/08/2026

Eerstens dankie aan ONS HEMELSE VADER πŸ™ wat saterdag se dag moontlik gemaak het.
Tweedens dankie vir al die ondersteuners wat bly glo het in ons.
Derdens dankie Adias wat tot die bitter einde geveg het die wedstryd kon nog met +-10 minute oor enige kant toe swaai, en n onderskep drie op ons doellyn deur Clyde Fienies het uiteindelik die deal geseal.
Vir die Young Leaves RFC familie was dit n dag van gemengde gevoelens, bly oor die wen maar ook hartseer oor ons ontslape broer Godfrey Jacobs.





#9

Is park toe nie enige park outeniqua park.Is finals toe. Gotta ons is in die final #9
23/08/2026

Is park toe nie enige park outeniqua park.
Is finals toe. Gotta ons is in die final
#9


21/08/2026

SEMIFINAL SPAN VIR MORE.
LW. Daar is vervoer beskikbaar vanaf Herold vertrek tyd 12uur.



#9

REMINDER!!!!
17/08/2026

REMINDER!!!!

ITS CONFIRMED!!
FOR THE FIRST TIME IN HISTORY WE HAVE A HOME SEMIFINAL!!!
DIE HELE GEMEENSKAP SE ONDERSTEUNING SAL OPREG GEWAARDEER WORD DIE 22STE AUGUSTUS. UITSTEEK SIEN JULLE OP DUTOITS PARK.

#9

Address

Waboomskraal
George

Telephone

+27634055070

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Young Leaves RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share