Zeerust RugbyKlub

Call Directions Contact the business

Zeerust RugbyKlub Rugby

26/09/2026
Baie geluk aan die Luiperds Rugby Platteland span met die wen van die finaal teen Limpopo Waterberg.Luiperds 26 - 18 Lim...
26/09/2026

Baie geluk aan die Luiperds Rugby Platteland span met die wen van die finaal teen Limpopo Waterberg.

Luiperds 26 - 18 Limpopo

Baie geluk aan Coach Michael Taljaard met jou verjaarsdag.🎂Mag jy net geseënd wees in die jare wat vir jou voorlê.Ons ho...
26/09/2026

Baie geluk aan Coach Michael Taljaard met jou verjaarsdag.🎂

Mag jy net geseënd wees in die jare wat vir jou voorlê.

Ons hoop jy geniet jou dag💪🏼

Sterkte aan die Platteland span wat vandag in die finaal teen Limpopo Waterberg speel.Sterkte aan ons Zeerust manne Loui...
26/09/2026

Sterkte aan die Platteland span wat vandag in die finaal teen Limpopo Waterberg speel.

Sterkte aan ons Zeerust manne Louis Swanepoel, Tiego Segalwe, Dries Scheepers, Oteng Oscar ZA en Jf Roelofse wat deel is van die span. Julle maak ons trots manne.

Gaan groot en bring die beker terug💪🏼🏆

Gaan kyk gerus die wedstryd op YouTube
Luiperds Rugby vs Limpopo Waterberg https://youtube.com/live/rud8Vy2UAZU?feature=share
Afstop: 15:00

Baie geluk Dries Scheepers wat Man Of The Match gekry het in die eerste wedstryd van die Noordvaal Platteland week.Sterk...
23/09/2026

Baie geluk Dries Scheepers wat Man Of The Match gekry het in die eerste wedstryd van die Noordvaal Platteland week.

Sterkte aan jou en die manne vir die volgende wedstryd wat Donderdag 24 September om 14:00 plaasgevind.

Aan al ons ondersteuners gaan kyk gerus die wedstryde op YouTube.

Die Luiperds se Plattelandse span het hul katgeveg Woensdag in Nylstroom teen die Pumas oortuigend gewen.

Die Luipies het 48-0 gewen met die slot Dries Scheepers wat 'n Speler van die Wedstryd-vertoning gelewer het.

Agter het die binnesenter Jurie Wessels twee drieë gedruk.

Die flanke Henro Kuhn en Wihan Marais was skitterend en Nathon van Aswegen se voet was goud werd

Happy Birthday to Elia Jose.May you be blessed in the years to come.
23/09/2026

Happy Birthday to Elia Jose.

May you be blessed in the years to come.

Baie geluk aan Hilton Boshoff met jou verjaarsdag.Mag jy geseënd wees in die jare wat vir jou nog voorlê.
18/09/2026

Baie geluk aan Hilton Boshoff met jou verjaarsdag.

Mag jy geseënd wees in die jare wat vir jou nog voorlê.

Ons almal by Zeerust Rugbyklub wil net baie geluk toe wens aan tannie Janine Kruger wat aangestel is by Laerskool Zeerus...
17/09/2026

Ons almal by Zeerust Rugbyklub wil net baie geluk toe wens aan tannie Janine Kruger wat aangestel is by Laerskool Zeerust as Departementshoof van die grondslagfase. Ons is baie trots.

Mag die nuwe hoofstuk net suksesvol wees🌸

Met trots se ons geluk aan Louis Swanepoel, Tiego Segalwe, Jf Roelofse, Oteng Oscar ZA en Dries Scheepers wat gekies is ...
02/09/2026

Met trots se ons geluk aan Louis Swanepoel, Tiego Segalwe, Jf Roelofse, Oteng Oscar ZA en Dries Scheepers wat gekies is vir die Luiperds platteland span van 2026.

Baie sterkte vir die wedstryde wat vir julle voorlê manne.💪🏼 en geniet dit.

Julle Koedoe ondersteuners hou julle dop in die seisoen.

Address

25 Van Riebeeck Street
Zeerust
2865

Telephone

+27828507239

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zeerust RugbyKlub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zeerust RugbyKlub:

Shortcuts

Share