Overhex RVK

Overhex RVK Official page of Overhex RVK. 🏉

1st TEAM STARTING XVvs Rawsonville  R.F.C at Hoffie Park.STONEHEART ❤️💛
24/04/2026

1st TEAM STARTING XV

vs Rawsonville R.F.C at Hoffie Park.

STONEHEART ❤️💛

This weekend we are away from home! 🙏🏻Come and back the boys as we take on Rawsonville  R.F.C, which will be another epi...
24/04/2026

This weekend we are away from home! 🙏🏻

Come and back the boys as we take on Rawsonville R.F.C, which will be another epic clash between the two clubs! 😤⚔️

See you there! 😁

Hier volg die busroete na Rawsonville vir ons weg wedstryd teen Rawsonville  R.F.C! Geen kaartjies beskikbaar by die hek...
24/04/2026

Hier volg die busroete na Rawsonville vir ons weg wedstryd teen Rawsonville R.F.C!

Geen kaartjies beskikbaar by die hek nie.

🚨 STARTING XV 🚨Ons beginspan wat môre die veld neem teen Protea RVK op tuisbodem,  STONEPARK! 💛❤️
17/04/2026

🚨 STARTING XV 🚨

Ons beginspan wat môre die veld neem teen Protea RVK op tuisbodem, STONEPARK! 💛❤️

Vandag met swaar harte neem ons afskeid van Llewelyn Fredericks ❤️💛 — ’n ware spanmaat, vriend en inspirasie vir almal w...
16/04/2026

Vandag met swaar harte neem ons afskeid van Llewelyn Fredericks ❤️💛 — ’n ware spanmaat, vriend en inspirasie vir almal wat die voorreg gehad het om hom te ken. As speler van Overhex het hy nie net sy talent op die veld gewys nie, maar ook sy karakter, respek en liefde vir die spel.

Llewelyn het diep spore in ons span en in die Overhex-gemeenskap getrap. Sy teenwoordigheid sal gemis word, maar sy nalatenskap sal altyd voortleef in elke wedstryd, elke herinnering en elke hart wat hy geraak het. 🙏🏻

Ons gedagtes is by sy familie, vriende en die hele Overhex-gemeenskap in hierdie moeilike tyd. 💛

As span dra ons hierdie seisoen aan hom op — elke wedstryd, elke oomblik, elke oorwinning sal in sy eer wees. 🙏🏻💛❤️

“’n Ware spanmaat verlaat nooit die veld van ons harte nie. Rus in Vrede kampioen! Jy sal nooit vergeet word nie” 🫡🕊

Ons is terug op tuisbodem die naweek waar ons gaan meeding met Protea RVK! 😁Dit gaan een goeie wedstryd wees teen die "L...
15/04/2026

Ons is terug op tuisbodem die naweek waar ons gaan meeding met Protea RVK! 😁

Dit gaan een goeie wedstryd wees teen die "LOG LEADERS." 🔝

Ons sien uit om die hele gemeenskap daar te sien die manne van Overhex RVK ondersteun. 💛❤️

Aksie fotos teen Villagers Breërivier op 11 April 2026. EindtellingOverhex 33 vs Villagers Breërivier 33
12/04/2026

Aksie fotos teen Villagers Breërivier op 11 April 2026.

Eindtelling
Overhex 33 vs Villagers Breërivier 33

🚨 STARTING XV 🚨Ons beginspan wat môre die veld neem teen Villagers Breërivier op VILLA PARK! 💛❤️
10/04/2026

🚨 STARTING XV 🚨

Ons beginspan wat môre die veld neem teen Villagers Breërivier op VILLA PARK! 💛❤️

Hier meer volg ons busroete en prys vir môre se weg wedstryd teen Villagers Breërivier, op VILLA PARK! 😁🫡Sien uit om al ...
10/04/2026

Hier meer volg ons busroete en prys vir môre se weg wedstryd teen Villagers Breërivier, op VILLA PARK! 😁🫡

Sien uit om al ons lojale ondersteuners langs die veld te sien om ons wonderlike spelers te ondersteun! ❤️💛

NUWE BUS ROETE VIR MÔRE! 🙏🏻

Na die suksesvolle Hexvallei Easter Tournament die afgelope naweek keer ons terug na Liga aksie. Waar ons komende naweek...
06/04/2026

Na die suksesvolle Hexvallei Easter Tournament die afgelope naweek keer ons terug na Liga aksie.

Waar ons komende naweek ruis na Villagers Breërivier, Villa Park.

📅 11 April 2026, Saterdag
🕓 13:00
📍 Villa Park

Hek en Bus pryse sal volg in die week.

Address

Overhex
Worcester
6850

Telephone

+27782553228

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overhex RVK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Overhex RVK:

Share

Category