Eleven Stars Krieket Klub

Eleven Stars Krieket Klub We are a cricket club that mainly consists of the youth in our community

T10 Wisselbeker wedstryd.
18/06/2026

T10 Wisselbeker wedstryd.

Back to back T15 champs🏆
07/06/2026

Back to back T15 champs🏆

Slegs R10 'n bordjie
03/06/2026

Slegs R10 'n bordjie

Sondag kom ons te staan teen Team Sneaky. Albei spanne het bo geeindig in hul verskillende groepe. Die twee spanne het n...
02/06/2026

Sondag kom ons te staan teen Team Sneaky. Albei spanne het bo geeindig in hul verskillende groepe. Die twee spanne het nog nie teen mekaar gespeel nie en die semi finaal gaan die eerste keer wees wat hulle gan kragte meet.

Ons het reeds laas week een slang begrawe, sondag is dit tyd vir die skelm pers slangetjie om gevang te word.

01/06/2026

11 Stars vs MC Cobras T15 quarter final result.

11 Stars het die looting gewen en Cobras ingestuur om eerste te kolf. Cobras kon slegs 110 lopies aanteken in hul 15 boulbeurte. 11 Stars het 111 lopies benodig om die wedstryd te wen.

11 Stars het 2 paaltjies in die 1ste boulbeurt verloor en dinge het nie so goed gelyk nie. Maar 11 Stars se manne het kop gehou en die wedstryd gevat tot op die laaste boulbeurt van die wedstryd. 11 Stars het 1 lopie mekeer van 3 b***e om die wedstryd te wen, maar Cobras het ander planne gehad en het toe 'n run out bewerkstellig. Die wedstryd het toe gelyk geeindig.

Daar was toe 'n Super over om die wenner te bepaal. Cobras het eerste gekolf. Dominique Adams het die Super Over geboul. Hy het van sy eerste 2 b***e paaltjies geneem wat beteken Cobras het geen lopies aangeteken in hul super over nie. 11 Stars het 1 lopie mekeer om die wedstryd te wen. 11 Stars het toe die lopie gekry en die wedstryd gewen.

Ons wil Baie dankie sê aan al ons ondersteuners wat opgedaag het om die manne in blou te kom ondersteun. Ons sou dit nie kon doen sonder julle nie

bring hom maar. sout sal hy kry
31/05/2026

bring hom maar. sout sal hy kry

DIE UWE !!!🪴🪴

Sies!!!
28/05/2026

Sies!!!

Maak seker julle hele worcester familie is da en kyk hoe ons julle begrawe!!🗣🐍

25/05/2026
11 Stars sal Mc Cobras aanpak in 'n kwarteindstryd wedstryd op Hugo's Park.Die twee spanne het laas nog in 'n Easter toe...
17/05/2026

11 Stars sal Mc Cobras aanpak in 'n kwarteindstryd wedstryd op Hugo's Park.

Die twee spanne het laas nog in 'n Easter toernooi finaal gespeel waar Cobras die wedstryd gewen het.

Cobras het nog nie op Hugo's Park gespeel nie, so dit sal hulle eerste keer wees wat hulle moet kom pak vat op Hugo's Park.

Address

Worcester

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eleven Stars Krieket Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category