Evergreens Nuy R.F.C

Evergreens Nuy R.F.C Sedert 1985 πŸ‰.

Die tweede rondte van die 2026 Liga rugby seisoen is hard oppad. Sien asseblief ons rooster/wedstrydsprogram vir die twe...
05/06/2026

Die tweede rondte van die 2026 Liga rugby seisoen is hard oppad. Sien asseblief ons rooster/wedstrydsprogram vir die tweede rondte onderaan. πŸ«‘β€οΈπŸ’š

πŸ’šβ€οΈ.
30/05/2026

πŸ’šβ€οΈ.

13/05/2026

Kennisgewing!!

πŸ’š.
09/05/2026

πŸ’š.

πŸ’šβ€οΈ
09/05/2026

πŸ’šβ€οΈ

Hiermee sΓͺ ons baie geluk en baie sterkte aan drie van ons spelers wat gekies is om mΓ΄re die Breerivier Streek te vertee...
30/04/2026

Hiermee sΓͺ ons baie geluk en baie sterkte aan drie van ons spelers wat gekies is om mΓ΄re die Breerivier Streek te verteenwoordig by die O/21 proewe te Boland stadium, Wellington. Spelers is D’Handro Delo , Delroy Lou & Henzel Pieterse. β€οΈπŸ’š

β€οΈπŸ’š.
25/04/2026

β€οΈπŸ’š.

Evergreens Nuy word gelei met duidelike visie, eerlike kommunikasie en konsekwentheid. Hier neem ons verantwoordelikheid...
20/04/2026

Evergreens Nuy word gelei met duidelike visie, eerlike kommunikasie en konsekwentheid. Hier neem ons verantwoordelikheid , bou vertroue , ontwikkel potensiaal & skep β€˜n kultuur van respek , dissipline en samewerking. Ons fokus nie net op resultate nie , maar ook op die groei en welstand van die span as geheel. Dames en here ons Uitvoerende Bestuur. πŸ«‘β€οΈπŸ’š

Address

Nuy Valley
Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Evergreens Nuy R.F.C posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share