Villagers Worcester

Villagers Worcester ONE LOGIX UNITED BULK VILLAGERS WORCESTER BOLANDKAMPIOENE 2012 2014 EN 2015
BETER bekend as
VILLA

10/04/2026
10/04/2026

Dis lekker as Villagers in jou hart jol.Luister gou hier

Maart 1990 .laerskool Roodewal.  Was jy n junior of het jou pa hier gespeel?.Neem kennis die name is nie in spanverband ...
09/04/2026

Maart 1990 .laerskool Roodewal. Was jy n junior of het jou pa hier gespeel?.Neem kennis die name is nie in spanverband nie.net spelers.

07/04/2026

Villagers TROTS VAN DIE Boland.Druk die speel knoppie

Donovan Willemse
24/03/2026

Donovan Willemse

24/03/2026

Dis met spyt dat verneem is n eks bestuurslid van Villagers mnr DENOVAN WILLEMSE vanoggend die lewe gelaat het.Ons wens sy familie en ook sy kollegas en leerlinge by laerskool Roodewal waar as hoof diens gedoen het onderskraging en sterkte
toe.

Address

BOLANDPARK, FAIRBAIRNST
Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villagers Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share