Worcester Tennisklub

Worcester Tennisklub Worcester Tennisklub is oop vir oud en jonk. Kontak vir Wouter by +27 83 467 6841 om by ons aan te sluit.

Baie geluk aan ons twee spanne (mans en gemengde dubbels) wat in die Suid-Boland liga as kampioene vir die 2025 seisoen ...
10/01/2026

Baie geluk aan ons twee spanne (mans en gemengde dubbels) wat in die Suid-Boland liga as kampioene vir die 2025 seisoen bekroon is!👏🏆🏆

Ons sien uit na nog baie goeie tennis hierdie jaar!🎾🎾🎾

Eerste gemengde liga wedstryd van die seisoen. 🎾Vredenburg Tennis Club
31/08/2024

Eerste gemengde liga wedstryd van die seisoen. 🎾
Vredenburg Tennis Club

Dis weer tyd vir die Fransie Ope! RSVP teen 23 April:Casper Gous: 082 452 7251Ian Swanepoel: 083 705 5705
03/04/2024

Dis weer tyd vir die Fransie Ope!

RSVP teen 23 April:
Casper Gous: 082 452 7251
Ian Swanepoel: 083 705 5705

Wat 'n besonderse dag gevul met pragtige mense en uitstekende tennis.Aan elkeen wat die dag saam met ons geniet het, dan...
25/05/2022

Wat 'n besonderse dag gevul met pragtige mense en uitstekende tennis.
Aan elkeen wat die dag saam met ons geniet het, dankie!

"Tag" gerus julself en jul vriende in die foto's 🎾

Dit is amper tyd vir die Francois Louw Sosiale Tennisdag.Is jy lus vir 'n lekker dag gevul met goeie geselskap, beter ge...
17/05/2022

Dit is amper tyd vir die Francois Louw Sosiale Tennisdag.
Is jy lus vir 'n lekker dag gevul met goeie geselskap, beter gees, en die beste tennis?
Kontak gerus vir Casper of Ian om deel te neem - dis nie te laat nie!
🎾

17/05/2022

Address

Boland Park, Fischer Street
Worcester
6850

Telephone

+27836070343

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Worcester Tennisklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Worcester Tennisklub:

Share

Category