Woela Wolves Baseball and Softball Club

Woela Wolves Baseball and Softball Club Wolseley Wolves Baseball Club was established in 2021. "Hustle, Hit and Never quit"πŸ€πŸ’™πŸΊβšΎοΈπŸ₯Ž

Goeie dag Wolves Familie Ons het het weereens opwindende nuus om te deel met julle πŸ™‚TWEE van ons  O/10 spelers en Hoof a...
08/01/2025

Goeie dag Wolves Familie

Ons het het weereens opwindende nuus om te deel met julle πŸ™‚
TWEE van ons O/10 spelers en Hoof afrigter is gekies om die Boland weereens te gaan verteenwordig by hierdie jaar se Nasionale Bofbal Kampioenskappe te Kaapstad.

Spelers wie opgeneem is in die span is as volg:
- Jenwill Plaatjies
- Diordin Van Neel

Ons Hoof Afrigter (Rasley Erasmus) van die klub is ook aangewys as Hoof Afrigter van die Boland O/10 span hierdie jaar.
Elke speler, plus afrigter is ook verantwoordelik om R2500 te betaal om hierdie toernooi mee te maak, dus vra ons as Woela Wolves Baseball and Softball Club vir enige donasie of borgskap, maak nie saak hoe klein of in wate vorm nie.
Alle inligting word aangedui op die brief so indien U enige vrae het maak gerus kontak met ons Hoof Afrigter Rasley Erasmus.

Ons wens elke speler asook afrigter baie geluk en sterkte toe vir die toernooi.

Wolves, Groete πŸΊπŸ’™πŸ€βšΎοΈ

Goeie dag Wolves Familie. πŸΊπŸ’™πŸ€Graag wil ons net 5 van ons spelers en ook ons afrigter geluk toe wens met hul opname in di...
30/09/2024

Goeie dag Wolves Familie. πŸΊπŸ’™πŸ€

Graag wil ons net 5 van ons spelers en ook ons afrigter geluk toe wens met hul opname in die onderskeidelike Cape Winelands bofbal spanne wat hierdie naweek die Boland gaan verteenwoordig by n sportdag te Bothasig, Kaapstad. βšΎοΈπŸ–€πŸ’›

Rasley Erasmus
(Cape Winelands O/10 Hoof Afrigter)

O/10 Spelers:
Jenwill Plaatjies
Diordin Van Neel

O/12 Spelers:
Jeromeo Plaatjies
Tristan Carolus
Dieago Vermeulen

Ons wens hulle alle sterkte toe. 🀞

Indien daar enige persoon is wat n donasie of skenking wil maak ten opsigte van hul vervoer geld en of kospakkies sal dit hoogs waardeer word. πŸ™

Hi Wolves Familie !! 🐺 πŸ’™πŸ€Oefening het amptelik gister begin en die opkoms was goed gewees. πŸ‘Dankie aan almal die ouers w...
24/09/2024

Hi Wolves Familie !! 🐺 πŸ’™πŸ€

Oefening het amptelik gister begin en die opkoms was goed gewees. πŸ‘
Dankie aan almal die ouers wat hulle kinders gestuur het dit word opreg waardeer. πŸ™

Indien daar kinders is wat steeds belangstel om te wil speel of deel te wil wees of ouers is wat graag sal wil hΓͺ hul kinders moet deel wees is jy meer as welkom, enige geslag en ouderdom vanaf 6 jaar is welkom.
Ouers moet asb net kinders vergesel na die eerste oefening asgevolg van registrasie doeleindes.

Oefening tye vir die week:
Dinsdag 24/09/2024 @ 14h00 - 16h00
Woensdag 25/09/2024 @ 16h00 - 18h00
Donderdag 26/09/2024 @ 16h00 - 18h00

Oefening geskied op Montana sportsgronde!

Ons sien uit om nuwe maaitjies te ontmoet.. πŸ™‚

Baseball & Softball liefde βšΎοΈπŸ’™πŸ€

Hiermee word almal in ons gemeenskap van Wolseley uitgenooi om deel te kom wees van die geskiedenis en sluit aan by die ...
09/09/2024

Hiermee word almal in ons gemeenskap van Wolseley uitgenooi om deel te kom wees van die geskiedenis en sluit aan by die klub.
Enige persoon is welkom hetsy speler, afrigter of administrasie beampte. Ervaring en kennis is nie n probleem nie ons welkom almal en leer saam.

Kom wees deel en maak geskiedenis want vir die heel eerste keer in Wolseley dorp se geskiedenis bestaan hier ook n sportkode/s soos Bofbal en Sagtebal (Baseball & Softball).

Ouderdoms groepe is as volg:
5; 6 en 7 jr kleuters kan ook deelneem wat die Pee-Wee span deel uit maak.
O/10 ( dogters en seuns Tee-Ball)
O/12 ( dogters en seuns)
O/15 (dogters en seuns)
0/17 ( dogters en seuns)
O/18 (dogters en seuns)

18jr + Seniors (Dames en Mans)
35jr + Masters (Dames en Mans)

Vir enige navrae en inligting maak gerus kontak op ons FB blad of kontak ons Hoof Afrigter Rasley Erasmus

21/03/2024

So het die tyd weer aangebreek vir die jaarlikse National Baseball Championship. ⚾️ πŸ™

Graag wil ons van die geleentheid net weereens gebruik maak om ons afrigter en spelers geluk toe te wens met hul insluiting in onderskeidelike spanne:

(HOOF-AFRIGTER VAN BOLAND O/10 SPAN)
RASLEY ERASMUS

(WES-KAAP O/18 SPAN)

-CLEO BLES


(BOLAND O/10 SPAN)

- DIORDIN VAN NEEL
- SHIHANO PLAT
- JAYDEN CAROLUS
- JENWILL PLAATJIES
- CASWELL ANDREWS

Met soveel uitdagings en tekortkominge is ons steeds oppad en dit alles deur die genade van onse hemselse Vader. πŸ™
Baie wou hΓͺ ons droom moes nie realiseer deur hul selfsugtigheid, maar as God vir ons is wie kan teen ons wees. ✝️

Eerstens kom dank ons, ons hemelse Vader dat hy dit moontlik gemaak het vir ons.
Aan elke donateur en borg, die Woela Wolves Baseball and Softball Club waardeer julle opreg. ✨️

Ons bid nou vir reis genade en waar hul oppad is na Gqeberha, OOS-KAAP om by die Nationals te gaan verteenwoordig in hul onderskeie spanne.

🐺⚾️
πŸ’™πŸ€

Address

Wolseley

Telephone

+27796762518

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woela Wolves Baseball and Softball Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Woela Wolves Baseball and Softball Club:

Shortcuts

Share

Category