Witsand OppiGenade

Witsand OppiGenade OppiGenade is die plek waar ons net rustig kan word en herlaai. Ons hou lekker vakansie hier en is elke keer dankbaar vir die voorreg.

OppiGenade in Witsand is waar ons herlaai, visvang, stap langs die see of in die natuur, fiets ry, kayak, voëls kyk, lekker eet en kuier.

Weer 'n lekker vakansie gewees op Witsand.
18/01/2022

Weer 'n lekker vakansie gewees op Witsand.

Wintervakansie 2021 Oppiboot - Dit is onmenslik koud as jy vinnig ry, maar Lian en Anton gee nie om nie. Maar as mens st...
05/08/2021

Wintervakansie 2021 Oppiboot - Dit is onmenslik koud as jy vinnig ry, maar Lian en Anton gee nie om nie. Maar as mens stil lê in die water is dit heerlik en rustig net soos dit in Witsand kan raak.

Wintervakansie 2021 - braai, rondry na Barrydale, Anchorage se take aways langs die see, golf en selfs Lexi hoop sy kan ...
05/08/2021

Wintervakansie 2021 - braai, rondry na Barrydale, Anchorage se take aways langs die see, golf en selfs Lexi hoop sy kan saam gaan gholf speel.

En dan is daar iets aan die lyn. Lekker. Meeste visse word weer in die rivier teruggesit, maar dis darem lekker om hom a...
19/01/2021

En dan is daar iets aan die lyn. Lekker. Meeste visse word weer in die rivier teruggesit, maar dis darem lekker om hom aan die lyn te voel en inkatrol.

Dis sooooo rustig hier.
19/01/2021

Dis sooooo rustig hier.

En dan vreet die haai jou vis af net soos jy dit inkatrol.
19/01/2021

En dan vreet die haai jou vis af net soos jy dit inkatrol.

Visvang is ook harde werk...aas maak, boot versorg. Gelukkig is sterk seun ook by.
19/01/2021

Visvang is ook harde werk...aas maak, boot versorg. Gelukkig is sterk seun ook by.

Lekker geëet by Pili Pili en River Breeze.
19/01/2021

Lekker geëet by Pili Pili en River Breeze.

Terwyl die ander twee visvang, hou ek my besig so...
19/01/2021

Terwyl die ander twee visvang, hou ek my besig so...

Address

Breedezicht Lifestyle Estate
Witsand
7349

Telephone

082 5625101

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witsand OppiGenade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Witsand OppiGenade:

Share