Coetzilla Dam & River Projects South Africa

Coetzilla Dam & River Projects South Africa We will start our first book about the dams and rivers of South Africa. Our first project is the dam

02/07/2021

Ons is besig om ons boek oor Damme en Riviere te skryf! Sjoe dit is baie navorsing. Ons sal sodra dit moontlik is, fotos neem en plaas! Ons 1ste boek gaan oor die damme van Gauteng! Afrikaans en Engels.

We are busy writing our book about the Dams and Rivers! A lot of research! When we are out of this lockdown, we intend to take photographs. Our first book is about the dams of Gauteng!

24/04/2021
24/04/2021

Ons kamp nou by Loskopdam vir die SA Nasionale Kampioenskappe vir Kunsaas. Die Aventura-oord is volgepak van mense wat net vir die naweek deurgekom het. Die kwêvoëls is doenig in die bome. Dit is net heerlik om so lekker te ontspan!

Die kampioenskappe begin more, waar die kunsaashengelaars 2 dae gaan oefen en die "Nationals" is dan Dinsdag en Woensdag. So julle moet duimvashou vir ons Mpumalanga kunsaashengelaars wat SA's vang en hou vir Robbie, wat die eienaar van die blad is baie styf duimvas. Ons moet ons Provinsie se naam hoog hou!

12/03/2021

Na 'n lang siekbed en afsterwe van ons Ma en Skoonma, is ons nou weer op die lug!! Ons beplan om as dit die Here se wil is, September 2021 met ons boek van Damme en Riviere in Gauteng te begin. Ons eerste stop is natuurlik Rietvleidam, daarna gaan ons die Bon Accorddam, Roodeplaatdam, Bronkhorstspruitdam, Hartebeespoortdam, Vaaldam en Klipdriftdam aanpak.

Indien enige van julle van damme weet, wat ons nie genoem het nie, stuur asseblief die inligting deur. Elke dam hoe klein ookal, sal vir ons 'n aanwins wees om in ons boek oor Gauteng se damme en riviere te sit.

Groetnis Robbie en Eliztha

13/02/2021

Verdere reën word boonop binne die volgende week verwag.

Fotos geleen by Afriwx. Vaaldam, 5 sluise oop.
12/02/2021

Fotos geleen by Afriwx. Vaaldam, 5 sluise oop.

Address

10 Gray Avenue
Witbank

Telephone

+27791279453

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coetzilla Dam & River Projects South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share