Winburg Hengelklub

Winburg Hengelklub Visvang geleentheid vir die hele gesin en vriende.

11/09/2022
So biekie baie swaar gegaan in die koue wind maar daar was darm sukses. Goeie werk julle
24/10/2021

So biekie baie swaar gegaan in die koue wind maar daar was darm sukses. Goeie werk julle

09/01/2021
24/12/2020

Waar is die visse manne?? Stuur fotos ons biekie kersfees visse sien!!! Geseende tyd vir al ons visvang broers en susters!!!

Manne het biekie pret met die damme wat oor loop!!! Maak my sommer lus!!!
10/12/2020

Manne het biekie pret met die damme wat oor loop!!! Maak my sommer lus!!!

Bloemhof dam. 80 + vis gekry. Grotes ons biekie gemis... grootste baber 7.5kg grootste karp 3kg grootste geelvis 1kg gro...
18/10/2020

Bloemhof dam.
80 + vis gekry.
Grotes ons biekie gemis...
grootste baber 7.5kg grootste karp 3kg grootste geelvis 1kg grootste graskarp 2kg

Charmain de Beer nooi toe biekie die klomp vir n verjaarsdag party by Erfenis... nie te sleg gedoen met die koue wat opp...
28/09/2020

Charmain de Beer nooi toe biekie die klomp vir n verjaarsdag party by Erfenis... nie te sleg gedoen met die koue wat oppad was nie...

Nou ja daar het jy dit!!!Papgooi span vs conoflex span30 vistokke in die dam!!!!R5 p.stok1ste prys 50% van geld grootste...
01/08/2020

Nou ja daar het jy dit!!!
Papgooi span vs conoflex span
30 vistokke in die dam!!!!
R5 p.stok
1ste prys 50% van geld grootste vis
2de prys 30% van geld meeste vis
3de prys 20% van geld kleinste vis
En soos noodlot dit wil he 1 vis en hy vat als!!!
Geluk conoflex span maar ons papgooi span soek rematch net asb in die sommer!!!

Koud maar vis wil ons vis!!!
05/07/2020

Koud maar vis wil ons vis!!!

Address

Winburg
9420

Telephone

+27832878191

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Winburg Hengelklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share