Winburg Skool Rugby - Sitbokke

Winburg Skool Rugby - Sitbokke Vir alle spelers wat vir Winburg Skool rugby gespeel het.

08/08/2023

Die Sitbok familie is jammer om te hoor van Mnr Michel Butler se afsterwe. Sy familie is in ons gebede.

21/07/2023

Goeie Middag
Ons kort nog fotos en Kapteins se name vir 1965, 1969, 1971-1975, 1977-88, 1988-89, 1994, 1996, 1998-99. Help Asseblief.

Good Day
We still need photo's/captain names for 1965, 1969, 1971-1975, 1977-88, 1988-89, 1994, 1996, 1998-99. Please assist.

13/10/2022

Die 1992 Sitbokke is in Winburg die naweek vir die 30 jaar reunie. Geniet die naweek manne.

22/05/2022

Oom Dick Maree oud sitbok is oorlede. Was onder kaptein van die oudste span foto op ons groep. RIV Oom Dick.

24/01/2022

Goeie More al die sitbokke. Het iemand dalk 'n hoe resolusie duidelike foto van die sitbok? Whatsapp asb vir my na 0846770621. Dit is vir 'n projek wat ons wil loods binnekort. Die fotos wat ek het is van ver af/onduidelik. Sitbok groete.

1964 WHS 1e span "tock sak"
10/10/2021

1964 WHS 1e span "tock sak"

15/08/2021

Ons d**k vandag aan die stigter van Sitbokke Derik Pretorius met die afsterwe van sy Pa, mentor en ons eerste Sitbok kaptein Oom Frikkie Pretorius, die 1964 kaptein. Sit kerels daar gaan n man/legend verby. Sterkte. 🙏🙏

Dit Sitbokke wens die Springbokke alles van die beste toe in die laaste toets vandag. Go Bokke!
07/08/2021

Dit Sitbokke wens die Springbokke alles van die beste toe in die laaste toets vandag. Go Bokke!

Fotos verskaf deur oom Naas Ferreira.
30/05/2021

Fotos verskaf deur oom Naas Ferreira.

Sitbokke 1974
30/05/2021

Sitbokke 1974

Sitbokke 1973
30/05/2021

Sitbokke 1973

Sitbokke 1972
30/05/2021

Sitbokke 1972

Address

Winburg
9460

Telephone

+27846770621

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Winburg Skool Rugby - Sitbokke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Winburg Skool Rugby - Sitbokke:

Share

Category