12/12/2015
Mis vandag die plek sooo baie, was 'n lekker plek,baie mense het dit die outoppie bar genoem,maar die jongklomp het altyd daar uitgehang,want hulle het geweet dit 'n plek waarheen jy kon gaan sonder fights,waar jy jou drankie kon los sonder dat dit gespike word,waar jy jou beursie selfoon ens net so op die tafel kon los en niemand dit gesteel het nie.Eendag sal daar weer so plek wees, maar geen plek sal dieselfde atm