23/05/2026
Wat โn ongelooflike dag op die baan! Ons wil graag elke span wat van vรชr af gekom het , elke borg, ondersteuner , familie lid en Hoรซrskool Sandveld Amptelike Blad vir die gebruik van die bane, uit ons harte bedank vir julle liefde, ondersteuning en aanmoediging. Sonder julle sou hierdie pad nie dieselfde gewees het nie. Dankie dat julle saam met ons glo, saam met ons veg en altyd agter ons span staan. ๐
Ons meisies het vandag met harte vol passie, deursettingsvermoรซ en spanwerk gespeel โ๐ฉต
๐ Wessbron 19 - 11 Texans
๐ Wessbron 19 - 12 Ottosdal
๐ Wessbron 26 - 11 Lady Canes
Ons is ongelooflik trots op elke speler wat alles op die baan gelos het. Ons speel vir mekaar, vir ons span en vir die liefde van die game. ๐ช๐
Alle eer aan God vir die krag, beskerming en seรซninge oor ons span. ๐โจ