Blouvlei Academy

Blouvlei Academy Non-profit & Independent School. Dedicated to empowering disadvantaged children and transforming lives.

🌸🌼 Lente is hier! 🌼🌸Ons Gr. RR- en Gr. 1-leerders het die lente op ’n besondere manier verwelkom met ’n Lenteloop deur d...
01/09/2026

🌸🌼 Lente is hier! 🌼🌸
Ons Gr. RR- en Gr. 1-leerders het die lente op ’n besondere manier verwelkom met ’n Lenteloop deur die Blouvlei-omgewing – op soek na die eerste vrolike lenteblomme.

Lees is gratis, lees is lekker! Of dit nou in die klas of onder ’n boom gebeur – ’n boek neem jou na ’n wêreld vol nuwe ...
01/09/2026

Lees is gratis, lees is lekker!

Of dit nou in die klas of onder ’n boom gebeur – ’n boek neem jou na ’n wêreld vol nuwe idees en avonture en maak die wêreld sommer ’n bietjie groter! Blouvlei Akademie geniet DGB se REISENDE KLASKAMER.
Dgb Wines DGB Wellington
&7

Kom ondersteun BLOUVLEI AKADEMIE by die LOCAL IS LEKKER fees10 OKTOBERHugenote Kollege in Wellington! Hugenote Kollege /...
18/08/2026

Kom ondersteun BLOUVLEI AKADEMIE by die
LOCAL IS LEKKER fees
10 OKTOBER
Hugenote Kollege in Wellington!
Hugenote Kollege / Huguenot College Wellington

Dankie vir die ekstra myl om ń BETER MÔRE te skep.
18/08/2026

Dankie vir die ekstra myl om ń BETER MÔRE te skep.

12/08/2026

Technology opens a new world! 💻🌍
Our learners are discovering, learning, creating and developing new digital skills through our computer lab.
We are incredibly grateful to PEPKOR IT, Google, United Exports and Mont Du Toit Wine for making this opportunity possible.
Your support continues to make a difference in the lives of our learners and opens doors to new possibilities.

07/08/2026

By Blouvlei Akademie speel arbeidsterapie 'n sleutelrol in die ontwikkeling van ons leerders.

Alida Boje van Speelkamer bemagtig ons personeel met praktiese kennis en belê in die toekoms van ons kinders.

Small steps today. Lifelong impact tomorrow.
Occupational therapy creates change. Made possible by our generous donors.

'n Opregte dankie aan die SAPS Wellington Women's Network en senior lid, Lieutenant Colonel Gordon, vir die skenking van...
03/08/2026

'n Opregte dankie aan die SAPS Wellington Women's Network en senior lid, Lieutenant Colonel Gordon, vir die skenking van kosprodukte aan Blouvlei Akademie se voedingskema.
Julle ondersteuning help ons om elke dag 'n verskil in ons leerders se lewens te maak.
Saam bou ons 'n BETER MORE.

PEP Langeberg-streek maak 'n werklike verskil in die lewens van ons leerders.Van Warm Winters Hartskos tot reënbaadjies ...
14/07/2026

PEP Langeberg-streek maak 'n werklike verskil in die lewens van ons leerders.
Van Warm Winters Hartskos tot reënbaadjies en serpe vir elke leerder maak hul keer op keer n verskil by Blouvlei Akademie NPO.

At Blouvlei Academy, we are grateful for partners like PEP who are investing in A BETTER TOMORROW.

Baie dankie Kaap Agri vir die reflektorbande vir al ons leerders. Met die donker winteroggende help dit om ons kinders s...
22/06/2026

Baie dankie Kaap Agri vir die reflektorbande vir al ons leerders. Met die donker winteroggende help dit om ons kinders sigbaar en veilig te hou wanneer hulle skool toe stap.

A sincere thank you to Kaap Agri for donating reflective bands to all our learners. These will help keep our children visible and safe while walking to school on dark winter mornings.

21/06/2026

Address

Blouvlei Road
Wellington
7654

Telephone

+27675948870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blouvlei Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blouvlei Academy:

Shortcuts

Share